Resensies van Standerton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Standerton bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.27 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Gerhard E. - 9th November 2019
staying in Standerton
Tipiese plattelandse dorp met strate wat baie aandag benodig. Restaurante lewer goeie diens.
Anneen L. - 22nd March 2019
staying in Standerton
Baie bly oor R50 na Leandra en pad na Volksrust wat nou so mooi rybaar is!
Johan G. - 30th September 2018
staying in Standerton
Net reg vir oorslaap.
Kobus E. - 7th May 2018
staying in Standerton
Hoërskool Standerton het uitstekende sportfasiliteite.
Louis V. - 11th March 2018
staying in Standerton
Baie mooi parkrun by Rivier Oord.
Heidi P. - 27th December 2017
staying in Standerton
Lekker klein dorpie, hou van dit!
Dilip H. - 4th December 2017
staying in Standerton
The roads and robots need urgent attention. I lived there previously for 8 years and it was a beautiful town.
Sibusiso N. - 8th October 2017
staying in Standerton
Road works needed inside town.
Lenie T. - 15th December 2016
staying in Standerton
Geen probleme ondervind nie.
Daleen V. - 28th October 2016
staying in Standerton
Kinders hou van visvang daar.
Alicia W. - 28th July 2016
staying in Standerton
Klein plattelandse dorpie met die hart van 'n leeu. Ongelooflik koud, maar baie gasvry en heerlik om te kuier!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za