Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (46)

Resensies van Stanford

4.5 / 5  
volgens 104 resensies
Lees regte resensies van Stanford van 104 geverifieerde gaste.
Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stanford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanford Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Stanford

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Cove De Kelders is 'n lieflike woonstel met slaapplek vir 4 gaste wat in 'n kompleks in De Kelders geleë is. Dié woonstel is op die eerste verdieping en daar is 4 trappe wat na die voordeur lei. Die woonste...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Cove B106 is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in Blok BB, 'n gedeelte van die eksklusiewe Whale Cove-ontwikkeling in die prentjiemooi kusdorp De Kelders. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n klein ge...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

De Kelders lê teen die kus van die marine-bewarea Walkerbaai en is bekend as die tuiste van die noorkapperwalvis vir 6 maande van die jaar. Dit sal dus as geen verrassing kom dat dit een van die vernaamste landgeba...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whalescape is 'n drieslaapkamerwoonstel in die Whale Cover sekuriteitskompleks op De Kelders se strandfront in Gansbaai. Die eenheid se balkon bied 'n asemrowende 180º-uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n...

20% af Naweke!
VanafR2 600
R2 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Point Self-catering bied gehalte-verblyf in De Kelders, 'n klein dorpie naby Gansbaai. Dié omgewing se natuurskoon, matige klimaat, buitelugdoendinge, blommeryk en nabye ligging aan Kaapstad maak dit die idea...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

A103 Whale Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in De Kelders. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor Walkerbaai en is net 10 minute van Gansbaai af. A103 Whale Cove is ten volle gemeubileer en het 3 slaa...

Vanaf
R1 875
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Sunset View at Whale Cove is 'n woonstel langs die see in De Kelders in Gansbaai. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf en ongelooflike sonsondergange met uitsigte oor die baai tot by Hermanus. Die woonstel het 3 sla...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Cove A104 is 'n luukse woonstel op die strandfront in De Kelders, Gansbaai. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea, eetkamer en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die hoofslaapkame...

10% af Aanbod!
VanafR1 700
R1 360
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Benguela bied gerieflike verblyf met lugversorging in 'n lieflike gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Walker Bay Marinereservaat in De Kelders. Benguela is 6 minute se ry vanaf Gansbaai, bekend vir verskeie water-...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 575
R1 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Cove B107 is 'n moderne, smaakvol gemeubileerde woonstel wat in die eksklusiewe Whale Cove-ontwikkeling in De Kelders geleë is. Die ruim eenheid het slaapplek vir 4 mense en ons akkommodeer gaste vir minimum...

Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Heights is 'n ruim selfsorghuis wat in De Kelders in Gansbaai geleë is. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 8 gaste. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die see van die balkon af geniet en die eenheid is ne...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

De Kelders Private House is op 'n groot privaat plot 200 m vanaf die kranspaadjie van De kelders. Die villa het unieke argitektuur en is 'n lafenis vir die gesoute reisiger wat gewoond is aan privaatheid, styl en di...

Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Ebbe Flut is 'n gemeubileerde huis met 6 slaapkamers wat in die kusdorp De Kelders geleë is. Dis stapafstand van De Kelders-grotte af en die huis bied gedeeltelike see-uitsigte oor Walkerbaai. Ebbe Flut is geriefli...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Suidkus Walvis-roete, Wes-Kaap

Panorama Nature's Haven bied verblyf op 'n plaas aan die voet van die Franskraalberg tussen Gansbaai en Uilenskraalmond. Verblyf word in die hoof-plaashuis en 'n losstaande kothuis gebied. Die plaashuis bied slaapp...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidkus Walvis-roete, Wes-Kaap

Groeneweide skuil op ’n prentjiemooi plaas 3 km buite Franskraal in die Overberg. Dié plaas is die ideale bestemming vir ’n gesin of paartjie wat net wil ontspan in die natuur met lieflike uitsigte op die berge...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Oudekraal is 'n huis op 'n werkende plaas 26 km van Caledon en 30 km van Napier af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Cove is 'n gekunstelde, selfsorg-eenheid net 30 minute van Hermanus af. Ons bied besoekers moderne akkommodasie wat selfs die wildste verwagtinge sal oortref. Let wel: elke eenheid in Whale Cove word deur die...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Langekuil Kothuis is op 'n plaas 18 km buite Caledon geleë en beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Kothuis 1 het 2 slaapkamers en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

The Ocean Pearl is ‘n selfsorghuis in De Kelders. Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, ‘n gastetoilet en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ‘n kon...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Wes-Kaap

Haus Giotto is die perfekte bestemming in die stil dorpie De Kelder, 'n versteekte juweel wat beroemd is vir die noordkapperwalvisse, grootwithaaie, sonnige strande en ongerepte natuurlike skoonheid. Verblyf word a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 101 tot 101

Welkom by die Stanford akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za