Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (46)

Resensies van Stanford

4.5 / 5  
volgens 104 resensies
Lees regte resensies van Stanford van 104 geverifieerde gaste.
Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stanford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanford Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Stanford

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Quena is 'n ruim, smaakvol gemeubileerde selfsorghuis teen die rotse van De Kelders naby Gansbaai. Quena bied die ideale wegbreekplek vir jou gesin en vriende. Daar is slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-kamers w...

55% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

Die lodge was oorspronklik ontwerp as private woning vir die ervare eienaars wat op soek was na 'n wegkruipplek van die Europese wintermaande. Aangesien hulle nog altyd belanggestel het om mense van dwarsoor die w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Guppy Huys Oceanfront Holiday Bungalow bied verblyf reg oorkant die see in die rustige kusdorpie, De Kelders. Die huis werk met sonkrag en daar is batterye vir wanneer beurtkrag intree. Die bungalow het slaapplek ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 980
R1 782
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Hugo's Jewel is 'n pragtige houthuis in De Kelders. Dié dorpie is 'n kort rit vanaf Gansbaai en Hermanus. Die huis bied 'n pragtige uitsig oor die kuslyn en op die berge. Die huis het 2 slaapkamers en bied slaappl...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Whale Huys is teen die water in De Kelders geleë en bied die mooiste ononderbroke uitsigte oor die see. Dit is die ideale vakansiehuis waarvandaan gaste die Kaapse Overberg kan verken. Whale Huys is weggesteek in d...

30% af Weeksdae!
VanafR5 220
R3 915
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

La Petite Baleine Seaside Villa is smaakvol versier en bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, De Kelders. Dié villa het 'n lieflike veranda met 'n randvloeiswembad en 'n uitsig oor Walkerbaai. Hierdie omgewing is n...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Rus en Vrede is 'n selfsorg-vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, De Kelders. Dié vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte vanaf die agtertuin. Die woonstel is op die onderste verdieping geleë, volledig gemeub...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Sonnemeisie is 'n pragtige vakansiehuis in De Kelders, Gansbaai. Die area is ideaal vir swem, voetslaan, walviskyk tydens seisoen, haaihokduik, visvang en wynproe. Dié huis het 'n gedeeltelike see-uitsig en is loo...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Driftwood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tweeslaapkamerkothuis met gedeeltelike see-uitsigte wat in De Kelders geleë is. Dis ook gerieflik naby die see. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Rest a While is in die vreedsame De Kelders tussen Stanford en Gansbaai geleë. Dié area is ideaal vir wynproe, walviskyk, haaihokduik, visvang, voetslaan met pragtige see-uitsigte en is naby 'n natuurreservaat. D...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Albatross House is in De Kelders en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters. Dié huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 6....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

McLaren Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op 'n woonerf in 'n rustige omgewing in De Kelders. Dié verblyf is stapafstand vanaf die see en 'n klein gerieflikheidswinkel. Dié kothuis...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

29 Melkhout is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste in De Kelders. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die oopplan-kombuis is toe...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Wes-Kaap

Abalone Cottage is in De Kelders en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers ...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders, Wes-Kaap

69 @ Ingang is 'n bungalow apart van die hoofrondawel. Dit is rustig en stil. Hoofsaaklik vir oor slaap en weg-eet. Die ekonomiese gastekamer is privaat met sy eie ingang wat na 'n tuin lei. Daar is nie 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 9 - Wys 121 tot 95

Welkom by die Stanford akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za