Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Stanger besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stanger.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanger akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanger Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanger Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 100 km vanaf Stanger

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Mountain View Guest House bied luukse B&B-verblyf in Mthatha in die Oos-Kaap. Die gastehuis is sentraal en naby al die restaurante, kroeë en winkels geleë. Mountain View het 10 en suite-gastekamers en elke kamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Natuurreservaat af en is gerieflik naby talle restaurante, die Savoy-kompleks, Nelson Mandela Hospitaal...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Fort Gale, Mthatha

Marks Place Bed and Breakfast is in Mthatha en bied gerieflike oornag- of langtermynverblyf. Dié gastehuis bied kamers vir 'n enkelreisiger of vir 2 gaste en die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n ...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtata, Mthatha

Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net langs die N2-snelweg en 3 minute se stap vanaf die Triangle-treinstasie en 2 km vanaf Nelson Mande...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedag...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Mount Currie Inn is 'n plattelandse-styl hotel net buite Kokstad. Die hotel is gerieflik geleë langs die N2 en ideaal vir alle reisigers wat op soek is na 'n oornagstop op pad na die Tuinroete of Sanipas in Lesotho...

Vanaf
R744
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kokstad, KwaZulu-Natal

The Rep Inn Self-Catering is in Kokstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings in die suidelike Drakensberge. The Rep Inn bied 5 volledig gemeubile...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kokstad, KwaZulu-Natal

Fraaiuitsig Bed and Breakfast is aan die buitewyke van Kokstad em noed N&N-verblyf met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge. Die eenhede kan as selfsorgverblyf of B&B-verblyf bespreek word. Elke eenheid het '...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Mthatha, Oos-Kaap

The Ridge Bed and Breakfast is in 'n stil doodloopstraat, in die woonbuurt Southridge Park in Mthatha, geleë. Ons het in 2016 ons deure geopen en dié moderne, stylvolle en huislike B&B is op 'n ruim perseel geleë...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Kokstad, KwaZulu-Natal

Lindela House bied gerieflike B&B-verblyf in 'n stil deel van die dorpie Kokstad. Die huis is in 1902 gebou en het pragtige Oregon-houtvloere en hoë plafonne. Akkommodasie word gebied in 4 en suite-kamers, elkeen...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Stanger akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za