Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Star Mission Village

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Star Mission Village van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Star Mission Village besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Star Mission Village.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Star Mission Village akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Star Mission Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Star Mission Village Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR300
R255
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Star Mission Village

Thobeka Lodge is 'n ongekunstelde selfsorg-lodge net langs die P522 in Kosibaai, 5 km vanaf Manguzi, 14 km vanaf die Farazela-grenspos na Mosambiek en 22 km vanaf Kosibaai. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenhe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Star Mission Village

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ekuhluphekeni, KwaZulu-Natal

Kosibay Bush Lodge is 6 km buite Manguzi, KwaZulu-Natal, op die R22 in die rigting van Mosambiek geleë. Kosibaai se mere is sowat 8 km weg en die mond is sowat 12 km van die instansie af. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Lodge in Olifantkus, Zululand

Lunamanzi Lodge is in die Manguzi-area naby Kosi-meer en bied gehalte-vakansieverblyf vir gesinne of groepe vriende. Die verblyf beskik oor 2 kothuise, waarvan 2 slaapplek het vir 4 gaste en 1 slaapplek het vir 6 g...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Thembe Eco Lodge bied selfsorg-eenhede wat oopplan is en kampeerplekke en skuil teen 'n heuwel met 'n uitsig oor die Kwa-Mazambane Reservaat, in Kosi Bay se Maputu Vleiland, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir besoeker...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

Kosi Bay Casitas bied rustieke verblyf in die prentjiemooi Kosibaai-omgewing aan KwaZulu-Natal se kus. Kosibaai is 'n netwerk van mere wat al langs die kus strek en die ideale stopplek bied aan gaste wat na en van M...

25% af Aanbod!
VanafR500
R375
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Olifantkus, Zululand

Die Kingfisher Bush Lodge is in Kosibaai geleë en grens aan Mosambiek. Kosibaai is 'n reeks van 4 mere wat verweef is in die Maputuland-area van Kwazulu-Natal. Dié mere vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark,...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zululand

The Palm Tree Lodge is in die noordelike deel van die St Lucia Vleilande geleë en grens aan die parkgordel van Maputuland se kuslyn. Alhoewel daar geen privaatoorde toegelaat word in die Nasionale Parke nie, is hie...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, KwaZulu-Natal

Chinderera Eco Lodge bied suites wat alles insluit. Dit is in die iSimangaliso Vleilandpark geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige blaaskans weg van die stadsgedruis af, maar naby verskeie besien...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, KwaZulu-Natal

Shengeza Lake Lodge het slaapplek vir 10 gaste en is ideaal vir branderplankryers, vissermanne, avonturiers, natuurliefhebbers, vriende en gesinne. Die lodge bestaan uit 2 ongekunstelde eenhede wat gerieflik gemeub...

Vanaf
R6 240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zululand

Kosi Forest Lodge is in Maputuland binne die grense van 'n internasionaal erkende wêrelderfenisgebied iSimangaliso-vleilandpark. Gaste kan hierdie buitengewone gebied van prag en diversiteit verken, of ontspan in d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za