Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Steenberg Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steenberg Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steenberg Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steenberg Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steenberg Estate Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Steenberg Estate

Almondbury Cottage bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n pragtige, opgeknapte vakansiehuis in Zwaanswyk. Die dubbelverdiepingkothuis word omring deur amandelbome en daar is 'n omheinde tuin en swembadarea. Die ko...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steenberg Estate

Norval Foundation Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel op die eerste verdieping op die Steenberg Landgoed. Die sorgsaam ontwerpte woonstel dien as 'n bymekaarkoms van kuns, natuur en ar...

Vanaf
R5 885
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Steenberg Estate

Niewe Steenberg is 'n pragtige drieslaapkamerhuis met slaapplek vir 6 in die gesogte Steenberg Estate. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningg...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
B&B in Steenberg Estate

Stillness Manor is een van die enigste oorblywende klassieke Kaaps-Hollandse herehuise in Suid-Afrika. Dié herehuis is 'n versteekte juweel in Kaapstad se Constantia-vallei en bied 10 ruim suites in 'n privaat 4 he...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Steenberg Estate

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 440
R2 580
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tokai, Wes-Kaap

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel vorm van Tafelberg. Dié voorstad grens aan Steenberg en Kirstenhof aan die suide en Bergvliet aan di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tokai, Wes-Kaap

Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendom is naby die Constantia-wynroete, Steenberg- en Westlake-gholfbaan, die Blue Route-winkelsentrum en die Tokai...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tokai, Wes-Kaap

Elephants Eye Lodge bied B&B- en selfsorg-verblyf in die lowerryke voorstad van Kaapstad, Tokai. Die gastehuis is slegs 5 minute se ry vanaf die Konsulaat Generaal van die Verenigde State, restaurante en ’n winkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]