Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy Steenberg Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steenberg Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steenberg Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steenberg Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steenberg Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Steenberg Estate

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

The Loft is 'n ruim dupleks-eenheid op die eienaar se perseel in Kirstenhof. Die eenheid spog met uitsigte op Silwermynberg en dis in 'n veilige omgewing agter hoë mure met afstandbeheer-toegang. Die eiendom is nab...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dreyersdal, Wes-Kaap

Driftwood 2 Self-catering Cottage is 'n oulike selfsorg-tuinkothuis op die gashere se perseel, maar met sy eie ingang. Dis in Tokai en bied gerieflike toegang tot Kaapstad se suidelike skiereiland. Die kothuis is m...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia Valley, Wes-Kaap

Majini, wat "op die water" in Swahili beteken, bied 3 volledig toegeruste selfsorg-kothuise wat in die pragtige Constantia-vallei, net 20 km buite Kaapstad se middestad, geleë is. Die alombekende Constantia-wynroet...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Dreyersdal, Wes-Kaap

Balmoral Cottage bied verblyf in 'n woonbuurt in Tokai. Die gastehuis bied 'n pragtige tuin en 'n gemeenskaplike sitarea. Die gastehuis beskik oor 3 gastekamers met slaapplek vir 2 gaste. Die eerste gastekamer het ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Villa skuil in die hartjie van die Constantiavallei, in Kaapstad se mees gesogte, boomryke voorstad. Dit is loopafstand van Constantia Uitsig af en word omring deur die berge van die Skiereiland. Verblyf ...

Vanaf
R14 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Dressage Villa is 'n lieflike huis met 4 slaapkamers in 'n veilige privaat landgoed in Dressage-singel. Die huis het 'n L-vorm en ontwerperstuin met 'n swembad en sondek met 'n eetarea. Die huis straal warmte en ka...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Central Accommodation is in Kirstenhof, Tokai, en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Die eenheid is naby verskeie winkels, die Blue Route Mall en 'n paar restaurante. Muizenbergst...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

10 Uithof is 'n ruim, veilige selfsorghuis wat perfek is vir 'n gesinswegbreek. Die huis is net 5,6 km van Muizenberg se strand, 3,5 km van die Westlake Gholfbaan en 4,9 km van die Steenberg Gholfbaan af. Die huis...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za