Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Selfsorg-eenhede (6)
Indien jy Steenberg Estate besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steenberg Estate.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steenberg Estate akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steenberg Estate Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steenberg Estate Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Steenberg Estate

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Constantia Klein bied selfsorg-akkommodasie in een van die mees eksklusiewe dele van Upper Constantia en word omring deur die rustigheid van Groot Constantia, Buitenverwagting en Klein Constantia se wynplase aan die...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Constantia, Wes-Kaap

Villa Coloniale Private Luxury Retreat is 'n luukse 5-ster-gastehuis in die hartjie van die Constantia-vallei. Die gastehuis bied elegansie, rustigheid en privaatheid. Die oomblik wat jy die gastehuis betree sal jy ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Nova Place is in Constantiavallei in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 2 vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Waterford Guest House bied selfsorg-eenhede in die hartjie van Constantia in Kaapstad. Die perseel is naby verskeie wynplase en net 'n entjie se ry van besienswaardighede af. Verblyf by Waterford Guest House bestaa...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Wes-Kaap

Airlie Constantia Cottages is in Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede, geleë. Dié voorstad is wêreldbekend vir sy wyne en het amper 'n plattelandse atmosfeer, ten spyte van die feit dat Kaapstad se Su...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Plumrose Cottage is 'n selfsorghuis in Lakeside, Kaapstad. Dié eenheid is perfek geleë en net om die draai vanaf Zandvlei, die treinstasie en 10 minute se ry vanaf Muizenberg-strand. Plumrose Cottage het 3 slaap...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Noordhoek, Wes-Kaap

Gone with the Wind bied gerieflike verblyf in 2 luukse en suite-kamers in Belvedere, Noordhoek. Kom geniet 'n pragtige uitsig oor die see, Noordhoekstrand en op die omliggende berge. Elke kamer het 'n privaat ingan...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Belvidere House is teen die Noordhoekberg geleë en ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na gerieflike, tog luukse, verblyf met 'n verskeidenheid geriewe op die perseel. Hierdie dubbelverdiepinghuis is sm...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook net 'n paar tree van 'n bergroete af. Di...

Vanaf
R8 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Purcell is in 'n stil straat in Bergvliet geleë en bied selfsorgverblyf in 'n moderne vierslaapkamerhuis met 'n swembad en berguitsigte. Die oopplan-uitleg van die leefarea tot die vermaakarea en die swembad maak ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]