Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Steenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steenberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steenberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Steenberg

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Plumrose Cottage is 'n selfsorghuis in Lakeside, Kaapstad. Dié eenheid is perfek geleë en net om die draai vanaf Zandvlei, die treinstasie en 10 minute se ry vanaf Muizenberg-strand. Plumrose Cottage het 3 slaap...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Park Island Quay is in Marina Da Gama, Muizenberg en bied gehalte-verblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel be...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Dreyersdal, Wes-Kaap

Driftwood 2 Self-catering Cottage is 'n oulike selfsorg-tuinkothuis op die gashere se perseel, maar met sy eie ingang. Dis in Tokai en bied gerieflike toegang tot Kaapstad se suidelike skiereiland. Die kothuis is m...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Ons is in Bergvliet in die Suidelike Voorstede van die Kaap, naby aan die M3 en M5 hoofweë. Die busroete en stasie, Spar, 'n OTM en verskeie restaurante is stapafstand van ons af. Die Guestroom Bergvliet bied 'n p...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Mpumalanga

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Annandale Cottages is in 'n rustige, bergagtige area in Lakeside geleë wat gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis met uitsigte oor die Zandvlei Natuurreservaat bied. Verblyf word in 2 eenhede gebied ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Fox House is 'n opgeknapte en smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis op die water se rand van die rustige Marina Da Gama. Die klein dek kyk uit oor die waterkant van die huis en is die ideale plek om die sonopkom...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside, Wes-Kaap

Weggesteek in die hange van die berge van Muizenberg, bied Lakeside Lodge uitstekende uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge, Zandvlei Estuary Natuurreservaat en voorstede so ver as wat die oog kan sien. Die ontsp...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Bergvliet, Wes-Kaap

Spacious Holiday Home Getaway is 'n ruim, gemaklike selfsorg- gesinshuis in Bergvliet en dit bied maklike toegang tot verskeie strande, winkels, wynlandgoedere en restaurante. Let asb. op dat Kaapstad tans 'n water...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Steenberg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za