Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Steiltes

4.5 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Steiltes van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Steiltes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steiltes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steiltes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steiltes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steiltes Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Steiltes

Ella's Self-catering Unit is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of sakereisiger of as 'n oornagstop. Dié selfsorgverblyf beskik oor 1 eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die ateljeewoonste...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Steiltes

Artist's Attic Self-Catering Cottage is 'n tuinkothuis langs 'n woonhuis in Steiltes, Nelspruit. Dié stil woonbuurt grens aan 'n natuurreservaat aan albei kante. Die kothuis is ideaal geleë vir reisigers op pad na...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Steiltes

@one4 Cottage is in Nelspruit geleë en bied gehalte-verblyf aan gaste. Nelspruit skuil in die valleie van die Krokodilrivier en spog met 'n oorvloed sonlig, matige subtropiese klimaat, welige landskap en bied makli...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Steiltes

Owls Thatch Guest Cottage is in 'n lowerryke tuin op die eienaar se eiendom in Nelspruit geleë. Nelspruit is in die Krokodilriviervallei geleë en spog met 'n sonnige, matige subtropiese klimaat, lowerryke landskap...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steiltes

Casa Montanja is 'n goed-gevestigde gastehuis in 'n rustige woonbuurt naby Nelspruit se middedorp en die N4-hoofweg. Kom ervaar ons luukse, huislike akkommodasie, met selfsorg- en B&B-opsies. Ons bied 'n luukse sel...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Steiltes

Rene's Place is in 'n veilige kompleks in Nelspruit. Nelspruit skuil in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier en spog met sonskyn, matige subtropiese klimaat, welige landskappe, verskeie besienswaardighede in d...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Steiltes

The Tree House is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Nelspruit geleë. Die kothuis is in 'n akasiaboom, op die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die natuurreservaat. Gaste kan somtyds ystervarke, kli...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Steiltes

Columbus Guest House is op 'n heuwel in 'n stil voorstad van Nelspruit geleë. Die perseel is ruim en bied 'n groot swembad, pragtige uitsigte, en is langs 'n natuurreservaat geleë. Daar is verskeie dubbelkamers o...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Steiltes

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Pure Joy Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n opgeknapte, privaat eenslaapkamerwoonstel op die eienaars se perseel. Pure Joy Cottage is in Nelspruit geleë, 3,6 km vanaf Steiltes Winkelsentrum en 4,6 km van...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Hierdie pragtige Duitse gastehuis bied besonderse akkommodasie met onweerstaanbare gasvryheid. Dit is weggesteek en omring deur 'n natuurreservaat en bied asemrowende berguitsigte en onvergeetlike sonsondergange. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Steiltes akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Nelspruit blad indien jy na meer Nelspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za