Resensies van Steiltes

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Steiltes bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 21 resensies.
Felicity S. - 17th February 2020
staying in Steiltes
Dis 'n netjiese voorstad waar mens veilig voel.
Freda M. - 11th February 2020
staying in Steiltes
Awesome location, safe and quite welcoming.
Hein M. - 27th January 2020
staying in Steiltes
Rustig.
Desire C. - 15th January 2020
staying in Steiltes
Nice friendly neighbourhood.
Zanie M. - 1st July 2019
staying in Steiltes
Rustige woonbuurt met pragtige uitsig.
Philip V. - 11th March 2019
staying in Steiltes
Baie netjiese en skoon gebied.
Michelle T. - 26th November 2018
staying in Steiltes
Good.
Albert V. - 12th September 2018
staying in Steiltes
Parkering 'n bietjie knap.
Jacob T. - 25th July 2018
staying in Steiltes
Maybe look to install small fridge. Brick up the section between the main house and Quaters. Place 1 door between living room and bedroom.
Karla O. - 8th July 2018
staying in Steiltes
Mooi en veilig area.
Louis G. - 2nd July 2018
staying in Steiltes
Mooi omgewing.
Rina B. - 3rd April 2018
staying in Steiltes
Pragtige omgewing en naby winkelgeriewe en Medi-Clinic Hospitaal.
Marlene M. - 19th March 2018
staying in Steiltes
Pragtige buurt, dalk net 'n bietjie ver uit die dorp uit, maar mens kan niks daaraan doen nie. Wees net voorbereid daarop.
Marieth B. - 18th November 2017
staying in Steiltes
Baie goed geleë naby hospitaal en eetplekke wat vir ons gerieflik was.
Deon J. - 18th October 2017
staying in Steiltes
Mooi en stil.
Jo-ann C. - 10th July 2017
staying in Steiltes
Pragtige en skoon gebied. Baie sentraal geleë en naby alles.
Kotie V. - 16th November 2016
staying in Steiltes
Natuurskoon maak verblyf die moeite werd.
Marianne V. - 10th July 2015
staying in Steiltes
Puik.
Hanlie R. - 4th February 2015
staying in Steiltes
Steiltes is koeler as die res van Nelspruit en die omgewing is baie mooi. Laat mens dink aan tropiese areas op die kontinent.
Markus L. - 18th December 2014
staying in Steiltes
Lekker area om in te gaan draf!
Nico N. - 10th December 2014
staying in Steiltes
Baie op en af! Ons wat van die vlaktes af kom sukkel bietjie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za