Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Stella

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Stella van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Stella besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stella.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stella akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stella Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stella Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
B&B in Kameel, Stella

Kameel Rust and Vrede B&B and Camping is naby die Kameel-treinstasie tussen Stella en Delareyville op die R377 in Noordwes geleë. Die treinspoor is in 1894 aangelê. Ons is 17 km van Stella en 45 km van Delareyvill...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Stella

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Unity Guest House is net 30 km van Vryburg en 50 km van Delareyville af op die pragtige Unity-plaas. Dit is die perfekte bestemming vir 'n rustige en verkwikkende wegbreek. Kom geniet die rustige omgewing, manjifiek...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Vryburg, Noordwes

Savannah-Suntours bied nie net akkommodasie nie, maar ook toere deur Suider Afrika wat ons gaste se onderskeie droombestemmings besoek terwyl ons paaie deur skilderagtige landskappe volg en wegbly van die toeriste-v...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Noordwes

Tlhakane Gasteplaas is op 'n plaas 17 km buite Delareyville en 57 km vanaf Stella geleë. Die plaas is die perfekte plek om te ontspan en weer nuwe moed te skep. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. D...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryburg, Noordwes

OuGat selfsorg-akkommodasie is sowat 8 km buite Vryburg op die N18 in die rigting van Mafikeng geleë. Ons bied 4 gerieflike en ten volle toegeruste kamers elk met sy eie badkamer. Die kamers het 2 enkelbeddens, '...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordwes

Goldridge Farmstay is in die hartjie van die Kalahari geleë en is 'n unieke gastehuis vir klein gesinne en sakereisigers wat die rustigheid van die platteland wil geniet. Goldridge Farmstay is net buite Mareetsane,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Vryburg, Noordwes

Tuscany Boutique Hotel is 'n gastehuis in die historiese dorpie Vryburg, naby Vryburg Privaat Hospitaal. Verblyf word gebied in 11 individueel versierde kamers. Kamergeriewe sluit satelliet-TV, koffie- en teemaakge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Na 20 jaar se ondervinding in binnenshuise versiering, het die eienaar van DeHoek-gastehuis, dié uitstekende B&B in 2010 begin. DeHoek bied verskeie geriewe wat dit 'n gunsteling verblyf-opsies onder gaste maak. G...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Vryburg, Noordwes

Molopo Travel Inn is in die hartjie van Vryburg oorkant die nuwe privaathospitaal en stapafstand van die Molopo Pick 'n Pay-sentrum geleë. Die Inn bied verbly in 26 kamers wat 3 gesinskamers en verskeie dubbel- en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Villa Lin-Zanè bied verblyf met 'n stil, vreedsame plaas-atmosfeer, net 4 km buite Vrybrug op die Delareyvillepad (N14) in die Noordwes. Ons het 6 en suite-kamers, 1 gesinskamer en 4 selfsorg-eenhede, elkeen met '...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vryburg, Noordwes

Springbok Cottage is in Vryburg, halfpad tussen Kimberly en Mafikeng. Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Al twee sl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 150
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Lovanna Guesthouse is in Vryburg, Noordwes, en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, sakereisiger of oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residens...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Vryburg, Noordwes

Kriel B&B is 'n bekoorlike gastehuis in Vryburg en is langs die Leon Taljaard Natuurreservaat geleë. Vryburg lê langs die N14, wes van Klerksdorp en Orkney en nie te ver van Johannesburg af nie. Die omgewing is be...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR630
R567
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vryburg, Noordwes

Cosmos Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in Vryburg. Die verblyf bestaan uit 5 slaapkamers wat smaakvol versier is. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer, ’n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vryburg, Noordwes

Mag Mar Gastehuis bied B&B-verblyf in 'n veilige en stil deel van Vryburg. Dis net 2 km vanaf restaurante en wegneem-eetplekke soos Ocean Basket, Spur, Wimpy, Steers, Nandos, Debonairs en Domino's Pizza. 'n Pick n P...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Stella akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za