Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Stellenberg

4.7 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Stellenberg van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenberg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenberg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Stellenberg

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eikenbosch, La Rochelle

Marietjie se Gastehuis bied selfsorgverblyf vir 2 gaste in die rustige Kaapstad-woonbuurt, La Rochelle. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en vriende of gesinne wat kom kuier. Die instansie is op die...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Alyssa's Inn bied gerieflike gastehuisverblyf in ’n rustige area in Eversdal, Durbanville. Dis sentraal geleë met toegang tot winkelsentrums, hospitale en die Durbanville Wynroete. Verblyf word in 3 smaakvol ge...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Gemini and Antares bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil buurt in Bellville. Dié Kaapse voorstad is die spilpunt van bedrywighede en is naby die lughawe, gholfbane, wynroetes, ontspanningsgeriewe en winkelsent...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Sugarbush Flatlet is ’n huislike enkelwoonstel wat aan 'n residensiële perseel in La Rochelle skakel. Die woonstel het ’n privaat ingang. Gaste kan self in- en uitklok. Die ligging van die woonstel en parkeerpl...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R379
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Rynie en Chloe se Selfsorgeenheid is in Bellville, Kaapstad geleë en is nuut opgeknap. Dit is perfek vir enkelreisigers wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe en halfpad tussen Stellenbosch ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bellair, Bellville

Wooden Warmth Apartment is 'n gemaklike selfsorg-woonstel vir 5 wat in Bellair geleë is. Hierdie multiverdieping-woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer op...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bellville, Wes-Kaap

Agapé Guest House bied gaste-verblyf in die Tygervallei-omgewing in Bellville, Kaapstad. Die gastehuis is naby Tygervallei-winkelsentrum, High Street en Durbanweg. Verblyf by Agapé Guest House beskik oor 6 uniek...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, gesinne en diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en hooftoegangspaaie....

Vanaf
R890
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Holly Close Loft is in 'n rustige doodloopstraat in Bellville geleë. Dié moderne solder-woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enke...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Wes-Kaap

Andante is 'n knus woonstel op die eienaars se eiendom in Bellville, Kaapstad. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt en is binne maklike bereik van winkels, restaurante, winkelsentrums en die middestad. Die ooppla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]