Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (91)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (5)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Stellenbosch Sentraal

4.7 / 5  
volgens 118 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch Sentraal van 118 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch Sentraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenbosch Sentraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Sentraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Sentraal Akkommodasie

91 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 370
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Laanhof is in die hartjie van Stellenbosch geleë. Dit is net 800 m vanaf toprestaurante en 500 m se stap vanaf die Stellenbosch Gimnasium en 'n eersteklas-atletiekbaan. Net buite die dorp is daar uitstekende wynpl...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 850
R1 388
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Keerom House is ’n tweeslaapkamerhuis wat smaakvol gemeubileer is en is in ’n stil straat in die middel van Stellenbosch. Dié huis het natuurlike houtvloere en ’n groot onbedekte veranda, waar gaste ’n onts...

Vanaf
R1 598
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stellenbosch Sentraal

Die Eendracht Hotel is in Dorpstraat, in die hartjie van Stellenbosch, geleë. Dié hotel is stapafstand van minstens 60 uitstekende restaurante, koffiewinkels, museums, 6 kunsmuseums en -galerye, 3 teaters, en die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf, en is in die dinamiese middedorp van Stellenbosch geleë. Die gebou is naby aan 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels. Dié woonstel is op di...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is 8 luukse selfsorgwoonstelle wat 'n ateljeewoonstel, 4 eenslaapkamerwoonstelle en 3 tweeslaapkamerwoonstelle insluit. Die woonstelle is ruim, het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

ZebetsView is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Stellenbosch, 'n geskiedkundige dorp in die Wes-Kaap wat deur majestueuse berge omring word. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynland, die ouds...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Concord Apartment is 'n goed ontwerpte selfsorg-enkelwoonstel wat ideaal geleë is in die hartjie van Stellenbosch se historiese middedorp, op die hoek van Kerk- en Ryneveldstraat. Dit is 'n kort entjie se stap na a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

@ stellenboschcentral is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-ateljeewoonstel vir 2 in die hartjie van Stellenbosch. Die eenheid is naby die hoofhuis in 'n stil pad en dis heeltemal privaat. Die oopplan-eenheid het...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Hier digby Dorpstraat sal jy 'n gemaklike selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers aantref om aan al jou behoeftes te voorsien. Dit bied slaapplek vir 4 gaste. Sonsig is op die tweede vloer geleë en dit bied ongelooflik...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal

Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim kamers wat versier is met antieke en kontemporêre stukke soos pragtige r...

50% af Aanbod!
VanafR1 650
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Eikehoff Apartment by Cape Summer Villas is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Stellenbosch. Die woonstel is ideaal vir 'n paartjie of 3 gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besiensw...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore at Eikehof No 2 is Stellenbosch geleë. Dié area is bekend vir sy prentjiemooi roetes, wynproeë, staproetes, ikoniese besienswaardighede soos die Rupert Museum, Root 44-markie en Stellenbosch Universiteit ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal

Kom ervaar Stellenbosch op sy beste by Bonne Esperance Guest House in die hartjie van Stellenbosch. Die elegante B&B in 'n pragtig opgeknapte Victoriaanse villa het 'n groot stoep wat reg om die huis strek, gietyste...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Parfait at Koetsiershuis is 'n volledig toegeruste selfsorg-ateljeewoonstel. Dit is in die historiese middedorp in Stellenbosch geleë, net 3 minute se stap van Eikestad Mall af en naby verskeie restaurante. Dié ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stellenbosch Sentraal

107 Dorpstraat Boutique Hotel bied intieme, moderne verblyf wat ideaal is vir oordeelkundige vakansiegangers en sakelui. Dié hotel is in die hartjie van Stellenbosch geleë, naby aan eksklusiewe winkeltjies, koffie...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore at Eikehof No 24 is 'n pragtige selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Stellenbosch se geskiedkundige middedorp. Dit is die ideale woonstel vir enkelreisigers of 'n paartjie wat 'n veilige tuiste soek waa...

Vanaf
R829
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Eendracht Apartments dateer uit 1928 en is pragtig gerestoureer om sy oorspronklike Art Deco-styl te weerspieël. 2 van die semi-selfsorgeenhede het hul eie sitkamers. Daar is 3 eenhede. Die eerste eenheid het 2 sl...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Vin Suite is 'n ateljeewoonstel wat smaakvol ingerig en volledig toegerus is vir selfsorg. Dis net langs Dorpstraat, in die historiese hartjie van Stellenbosch geleë. Dié ruim ateljeewoonstel het 'n koninggrootte...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore Eikehof No 23 is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel wat die ideale ligging in die geskiedkundige hartjie van Stellenbosch bied. Dié private woonstel bied aan gaste die geleentheid om die unieke karakte...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore Mareba Court No 9 is in die middel van die geskiedkundige Stelleboach geleë. Die woonstel is ideaal vir vakansiegangers, trou-gaste, ouers wat kinders by die universiteit besoek, of ouers wat sport by Paul ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za