Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
B&Bs (8)
Wildsplase (1)
Hotelle (5)
Gastehuise (16)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Stellenbosch Sentraal

4.7 / 5  
volgens 113 resensies
Lees regte resensies van Stellenbosch Sentraal van 113 geverifieerde gaste.
Indien jy Stellenbosch Sentraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stellenbosch Sentraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Sentraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stellenbosch Sentraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Stellenbosch Sentraal

De Haas Living @ Die Laan 40 is naby die historiese Dorpstraat geleë en is stapafstand vanaf Stellenbosch se middedorp. Verblyf word in 5 luukse en suite-kamers en 'n swembadkothuis gebied. Elke eenheid het 'n pl...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Herold Street Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus eenslaapkamerwoonstel in Stellenbosch. Die woonstel is naby die middedorp en Stellenbosch Universiteit. Dit is op die grondverdieping en beskik oo...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore Eikehof No 23 is 'n volledig toegeruste selfsorgwoonstel wat die ideale ligging in die geskiedkundige hartjie van Stellenbosch bied. Dié private woonstel bied aan gaste die geleentheid om die unieke karakte...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Hamman House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Stellenbosch. Dis naby restaurante en kroeë. Dié huis is ideaal vir 'n gesin met 2 kinders en bied 'n onderdakstoep met 'n swembadjie. Daar is oo...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Stellenbosch Sentraal

Welkom by Fynbos Villa Gastehuis in die hartjie van die geskiedkundige Stellenbosch in die Wes-Kaap. Stellenbosch is 'n toevlugsoord, 'n goeie alternatief tot die groot stede se gejaag. Die gastehuis is 'n lieflike...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stellenbosch Sentraal

Evergreen Lodge is in die skadu van eeueoue Eikebome gebou en word omring deur asemrowende uitsigte oor die berge en wingerde. Die gastehuis is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë, is 'n maklike 4 minu...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore Jan Cats 5 is ideaal geleë in Stellenbosch se historiese middedorp. Avemore at Jan Cats bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel naby winkels en restaurante. Dié wo...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

The Black Horse Accommodation is gerieflik in die Black Horse-sentrum geleë en bied stylvolle verblyf wat goed ingerig is en ideaal in die historiese Dorpstraat in Stellenbosch geleë is. Dit is die ideale basis va...

Vanaf
R2 090
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stellenbosch Sentraal

Evergreen Manor and Spa is in Stellenbosch se historiese middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié herehuis dateer uit 1904, is in 'n plaashuis-styl gebou en bied heerlike verblyf met 'n ouwêrel...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Avemore LaGratitude is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel in Stellenbosch-sentraal, stapafstand van fantastiese restaurante af. Die uitleg en dekor van hierdie pragtige tuiste is met sorg beplan en ontwerp. Avemo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za