Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 3 - 276 lekke plekke om te bly
2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is 8 luukse selfsorgwoonstelle wat 'n ateljeewo...
Groendraai Accommodation is op die plaas Groendraai in die pragtige Klapmuts-omgewing geleë. Die ligging is ideaal ...
45D Anesta is in Paradyskloof, Stellenbosch geleë en bied kwaliteit-verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansieg...
Ontdek 'n Kaapse juweel. Bona Vista Self-Catering Accommodation is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en word o...
EersteBosch se kothuise is op 'n klein 9 ha-plaas wat deur ’n familie besit word. Daar is 3 ha-Sauvignon Blanc-wing...
Mooiplaas Manor House 1833 bied verblyf in 4 selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas omring deur die berge en die Ste...
Induku is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n plaas 5 km vanaf Stellenbosch-sentraal. Dié plaashuis is ten volle gemeubi...
Mon Rêve Estate bied selfsorgverblyf in die Simonsberg se noordelike voorheuwels in die Paarlvallei. Die landgoed i...
The Wild Mushroom Guest House is net 30 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af via die N2 en die R310, en is ook...
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment is in die dinamiese middedorp van Stellenbosch geleë en is selfsorg. Die ...