Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
Bladsy 4 - 224 lekke plekke om te bly
Vredenheim Guesthouse bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. Dit is ideaal vir 'n paart...
EersteBosch se kothuise is op 'n klein 9 ha-plaas wat deur ’n familie besit word. Daar is 3 ha-Sauvignon Blanc-wingerde en perdestalle. Die ...
Batavia Boutique Hotel is in die hartjie van historiese Stellenbosch geleë. Hierdie klassieke gastehuis uit die 19de eeu bied luukse en ruim...
Le Pommier Country Lodge bied plattelandse B&B-verblyf net 7 km buite Stellenbosch op die prentjiemooi Helshoogtepas en is die ideale basis ...
ZebetsView is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Stellenbosch, 'n geskiedkundige dorp in die Wes-Kaap wat deur majestueuse ber...
Devonvale Golf & Wine Estate is 'n hotel wat 'n idilliese omgewing bied in die Kaapse Wynlande. Die hotel is omring deur wingerd en spog met...
Webersburg Estate is 'n Kaaps-Hollandse wynlandgoed in privaat besit en bied B&B in Stellenbosch. Dié landgoed is ideaal vir gaste wat op so...
2 Die Laan is in Stellenbosch en bied moderne verblyf-opsies. Daar is 8 luukse selfsorgwoonstelle wat 'n ateljeewoonstel, 4 eenslaapkamerwo...
LovanE Boutique Wine Estate & Guest House is 'n bekostigbare, luukse juweel in die Kaapse Wynlande, 5 km vanaf die hartjie van Stellenbosch....
Evergreen Manor and Spa is in Stellenbosch se historiese middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié herehuis dateer uit 190...
Welkom by die Stellenbos akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.