Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sterpark

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Sterpark van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Sterpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sterpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sterpark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sterpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sterpark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor Park, Limpopo

Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied 2 gerieflik gemeubileerde kamers. Dié kamers, Protea en Strelitzia, het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fauna Park, Limpopo

@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenheid is in Fauna Park, Polokwane, 300 m van Savannah Mall af. Die grasdak-eenheid bied slaapplek ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor, Bendor Park

Ervaar 'n tikkie Afrika in die hart van Limpopo. Bendor Bayete is in 'n woonbuurt van Bendor, Polokwane geleë en dit bied 8 selfsorg-eenhede om in te ontspan. Ons bied Afrika-gasvryheid met persoonlike aandag. Al ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna Park, Bendor

Ethen Gastehuis beskik oor 10 kamers en bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt, Faunapark in Polokwane, Limpopo. Dié gastehuis is geskik vir sakereisigers én toeriste. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flora Park, Fauna Park

The Cottage Polokwane is in die stil woonbuurt Flora Park in Polokwane, Limpopo geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat elkeen enkelbeddens het. Elke eenheid het 'n kombuis of 'n kombuisie wat toegeru...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR825
R660
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor Park

De Plaas Gastehuis is naby die middestad van Polokwane (Pietersburg) geleë, die hoofstad van Limpopo Provinsie en is naby verskeie inkopiesentrums, hospitale en skole. Ons akkommodasie bestaan uit 12 luukse dubbel...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bendor Park, Moregloed

The Shamrock Lodge is 'n wonderskone lodge met 30 slaapkamers in die boomryke woonbuurt Bendor Park in Polokwane. Hierdie unieke 4-ster-lodge is ideaal vir sake- en plesierreisigers. Ons het standaardkamers en luuks...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fauna Park, Bendor

Home Sweet Home bied oornagverblyf in ‘n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied ‘n oorvloed avontuurdoendinge, dierparke, sportstadions en geskiedkundige trekpleisters. Dié eenheid ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fauna Park, Flora Park

Grace on Four bied semi-selfsorgverblyf in Fauna Park, Polokwane. Die gastehuis is in 'n stil en rustige buurt geleë waar gaste kan ontspan en hul gate uit kan geniet. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moregloed, Bendor

Sidze Guest House is 'n luukse gastehuis en 'n filiaal van die Lepaz Trust in Moregloed, Polokwane. Daar is 11 kamers met en suite-badkamers. Die kamers het of dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Sterpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za