Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Sterpark

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Sterpark van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Sterpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sterpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sterpark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sterpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sterpark

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor, Fauna Park

Danlee Overnight Accommodation is gerieflik geleë, net 3 km vanaf Polokwane se middestad, 5 km vanaf die Mall of the North en 2,5 km van Savannah Winkelsentrum af. Die vernaamste snelweë soos die N1 is almal net ...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

61 On Ireland is 'n pragtige rotsdorp, aan die buitewyke van Polokwane se sakekern, in 'n stil woonbuurt, tog is dit steeds naby al die geriewe en winkels. Dié luukse instansie is geleë in die hartjie van dié str...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor

Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rustige wegbreek. Daar is 2 B&B-kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die Blessings-kamer het 'n dubbelbed, 'n...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

African Roots Guest House is in Polokwane, tussen die middestad en die voorstede Bendor en Welgelegen. Dié gastehuis bied stil en gerieflike verblyf met warm gasvryheid en 'n rustige atmosfeer. Dit vorm deel van di...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

Hierdie unieke, privaat gastehuis word besit en bestuur deur Santie McDermott en is in 2007 geopen. Die gastehuis word omring deur groot inheemse bome, varings, palmbome, broodbome en baie ander tropiese en subtropi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Tirhani Lodge is in die Hospitaalpark-woonbuurt in Polokwane geleë en is naby die Cycad- en Platinum Park-winkelsentrums met banke, kitsbanke, restaurante, kitsrestaurante en vulstasies. Verblyf word in 14 standaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna Park, Limpopo

The Willow Guesthouse is in Polokwane en bied gaste gerieflike gemeubileerde kamers. Dié gastehuis bied gaste 'n opsie van kamers wat slaapplek het vir 2 tot 3 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flora Park, Fauna Park

The Grace Terraces Guest House, voorheen bekend as Ruma's Guest House, is 'n gastehuis in die pragtige en rustige Flora Park woonbuurt in Polokwane, Suid-Afrika se grootse stedelike sentrum noord van Gauteng. The G...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flora Park, Fauna Park

Madulo Guest House lê in die grasgroen, sonnige woonbuurt, Florapark wat net 5 km vanaf Polokwane se sentrale sakegebied geleë is. Dis net 2 km vanaf die Savannah-winkelsentrum, 7 km vanaf die bekende Mall of the ...

Vanaf
R908
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer persoonlike diens en luukse slaapplek in 'n rustige atmosfeer. Eskulaap is in die hartjie van Polokw...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Sterpark akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za