Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Sterrewag besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sterrewag.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sterrewag akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sterrewag Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sterrewag Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Sterrewag

Montpellier Guesthouse is 'n gesogte, elegante gastehuis in Waterkloof Ridge in Pretoria. Dit is naby Pretoria se sakekern en bied toegang tot winkelsentrums, universiteite en hospitale. Daar is 12 luukse dubbelka...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof Ridge, Sterrewag

Corlia’s Luxury Guest House is 'n luukse huis in die veilige en rustige woonbuurt Waterkloofrif in Pretoria. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 g...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Waterkloof Ridge, Sterrewag

Villa Sterne Boutique Hotel and Health Spa is in Waterkloof Ridge in Pretoria geleë. Villa Sterne se swierige styl herinner aan 'n vervloë era en word gekombineer met Afrika-mistiek. Daar is 16 lieflik versierde ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Monument Park, Sterrewag

Stay2Live Monument Park is in 'n gevestigde voorstad in die ou Pretoria-Oos tussen Waterkloofrand, Erasmusrand en die bekende Waterkloof Gholfbaan. Die unieke venue bied 4 luukse selfsorg-woonstelle in 'n veilige w...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sterrewag

Swanmri Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in Pretoria en is ideaal geleë vir enkelreisigers, sakereisigers of vakansiegangers. Dié boomryke tad het 'n aantal natuurlike en kulturele besienswaardighede, asook...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sterrewag

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Gornum Guesthouse is in Waterkloof Ridge, Pretoria geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die gastehuis beskik oor 5 slaapk...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Waterkloof Ridge, Pretoria

Kiepersol House beskik oor 6 goedingerigte kamers. Daar is 1 standaardkamer, 4 koningingrootte-kamers, 1 oopplan-woonstel en is in die boomryke voorstad, Waterkloofrand, in Pretoria geleë. Dis net 15 tot 20 minute ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR870
R783
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Ridge, Pretoria

250onIndus is in die gesogte boomryke woonbuurt, Waterkloof Ridge, in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede. Die Lavender-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monument Park, Pretoria

48 Rietbok Guesthouse is 'n moderne selfsorg-gastehuis vir die oordeelkundige reisiger in Monument Park, Pretoria. Die gastehuis is gerieflik naby die hoofsnelweë, insluitend die N1 na Johannesburg of Polokwane, di...

10% af Aanbod!
VanafR855
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Nieuw Muckleneuk

Waterhouse in Waterkloof in Pretoria, Lawleystraat, geleë. Dit is naby Brooklyn Mall en maklik bereikbaar vanaf die N1. Dié huis word omring deur ambassades en pragtige huise. Waterhouse in Waterkloof bied 14 sel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sterrewag akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za