Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Steynsburg

3.5 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Steynsburg van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Steynsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steynsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steynsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steynsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steynsburg Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg

KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. Gaste kan in een van 6 kamers bly: enkelkamers, dubbelkamers of 'n gesinskamer. Al die kamers het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steynsburg

Shanks Farmstay bied gerieflike en pragtige verblyf net buite Steynsburg, langs die R56. Steynsburg is 'n klein dorpie wat omring is deur berge en heuwels. Die plaas bied 2 gerieflike kamers wat in 'n pragtige tuin...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Steynsburg

Kom geniet die vars plaaslug by ons as jy reis tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap op die R56 ... of die Vrystaat via Gariepdam gaan verken. Steynsburg is die ideale verblyf-opsie vir 'n oornagstop! Die verblyf be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Steynsburg

Mautanrho Guest House is in Steynsburg, in die Oos-Kaap, geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan al die doendinge in die omgewing. Verblyf word in 3 slaapkamers gebied, elkeen me...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Steynsburg

Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hopewell is ’n Karoo-plaas in die Steynsburg-distrik waar daar met merino’s, dorpers en Sussex-beeste geboer word. Dis ’n afgeleë plaas waar gaste net kerse, LED-ligte, ’n gasgeiser, stoof en 'n yskas het....

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Hillston Farm bied selfsorg-plaasverblyf is op 'n werkende plaas naby Middelburg in die Oos-Kaap. Die plaas is die ideale bestemming vir sterrekyk. Daar is meer as 'n honderd voëlspesies om te sien, insluitend die ...

Vanaf
R14 150
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Karoo Ridge Eco-lodge is 'n kothuis in die Karoo Ridge Bewarea, sowat 58 km vanaf Middelburg in die Oos-Kaap. Dié lodge skuil op 'n 5000 hektaar-plaas met inheemse Nguni- en Watusi-beeste en ander wild. Die kothu...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Karoo, Oos-Kaap

Waterlea-on-River Tented Cabins is 'n tentekamp aan die oewer van die Teebusrivier in 'n welige populierwoud. Waterlea Luxury Tents is op die Waterlea-plaas 65,2 km buite die Oos-Kaapse dorp Middelburg. Gerieflike...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Beaconsfield Farm bied plaasstyl-verblyf in die Hofmeyr-omgewing. Die kothuis is in 'n pragtige parkagtige tuin en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die ligging is rustig en stil. Die kothuis het lugversorging en is...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Karoo, Oos-Kaap

Southfield Cottage is op 'n Karoo-plaas geleë sowat 50 km vanaf Middelburg, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, wild, voetslaanpaaie en natuurreservate. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir diegene wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]