Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Steytlerville

4.1 / 5  
volgens 39 resensies
Lees regte resensies van Steytlerville van 39 geverifieerde gaste.
Indien jy Steytlerville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steytlerville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steytlerville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steytlerville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steytlerville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Steytlerville

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Baviaanskloof , Karoo

Damsedrif Gasteplaas bied verblyf in Johnnie se Huis, die ruim plaashuis, of Volstruisie- en Bokliedkothuis. Johnnie se huis het slaapplek vir 14 mense in 5 slaapkamers met dubbbel- en enkelbeddens, en daar is 2 bad...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Baviaanskloof , Karoo

Baviaanskloof Bakkrans is in die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë en bied kampverblyf in 'n grot in die hartjie van die Baviaanskloof. Dié kampterrein is in die inham van 'n grot en het slaapplek vir 15 gaste....

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cacadu-distrik, Oos-Kaap

Hadley Guest Farm is sowat 40 km van Steytlerville af en bied 'n ontspanne Karoo-wegbreek. Gaste kan in Grootrivier of Gooseberry bly. Albei eenhede het slaapplek vir 8 gaste. Die huise het nie elektrisiteit nie, ...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Baviaanskloof , Oos-Kaap

Krugerskop-Kloof Bushcamp is 'n eko-ontspannigsterrein en is enige natuurliefhebber se paradys. Geniet die rustige omgewing met ongelooflike kampgeriewe en volop voël- en dierelewe. Voëls soos die bekende Knysna L...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kouga-Omgewing, Baviaanskloof

Baviaanskloof Lodge - Country House is in Cambria geleë, net 2 km vanaf die vildernisgebied van meer as 30 000 hektaar wat strek vanaf Komdomo tot by die Nuwekloofpas naby Willowmore in die weste, in die hartjie va...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Die Skoolhuis was lank gelede die woning van 'n onderwyser met 'n skakelklaskamer wat in 1897 aangebou is. Dit is op 'n werkende sitrusplaas en is gerieflik geleë in die Baviaanskloof - Willowmore Roete. Daar is 'n...

Vanaf
R310
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Willowmore, Karoo

Bhejane Game Reserve is versteek in die prentjiemooi Grootriviervallei. Dit is halfpad tussen Steytlerville en Willowmore, aan die westelike kant van die Oos-Kaap. Die wildreservaat is net noord van die Baviaanskloo...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Cacadu-distrik, Karoo

Millwood Manor is 'n ongekunstelde en huislike selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas sowat 12 km vanaf Klipplaat. Die plaashuis is ideaal vir 'n groot groep van 19 gaste wat op soek is na 'n lokaal vir 'n familie- o...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Baviaanskloof , Karoo

Baviaanskloof Adventure Camp is die eerste, mobiele avontuur-tentkamp in Suid-Afrika se grootste bewarea - die pragtige Baviaanskloof. Die avontuur-tentkamp sal slegs vir 'n beperkte tyd aan die gang wees. Die kamp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Cacadu-distrik, Karoo

Wolwefontein Hotel is een van die 5 enigste oorblywende spoorweg-hotelle in Suid-Afrika. Die hotel is gerestoureer en opgeknap, tog het die ouwêreldse bekoring van die 1930's toe die hotel gebou is, behoue gebly. K...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Steytlerville akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]