Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (127)
B&Bs (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (117)

Resensies van Stilbaai

4.6 / 5  
volgens 162 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai van 162 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stilbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 50 km vanaf Stilbaai

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid is bo-op ’n antieke duin en bied uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste het die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te waardeer. Ve...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Voorhuis is op 'n eeuoue duin in die Bosbokduin Natuurreservaat, langs Stilbaai geleë en word omring deur Kaapse kusfynbos. Dié huis bied onbelemmerde 200°-uitsigte oor die Indiese Oseaan en Skulpiesbaai. Voorh...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 300
R2 070
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Duntrune Beach House is 'n ruim selfsorghuis in Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai-Wes en bied slaapplek aan 12 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n solderarea met 3 enkelbedd...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Bosbokduin Cottages - Lee and JJ's Beach House is in die Bosbokduin Natuurreservaat, sowat 2 km buite die dorpie Silbaai op die Jongensfonteinpad, geleë. Dié kothuis is aan die buitewyke van die dorp geleë en bie...

Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Oord in Tuinroete, Wes-Kaap

Gourikwa Natuurreservaat is naby Gouritsmond in die Hessequa-distrik geleë. Dit bied gehalteverblyf met pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan en is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf in 'n rustige en nat...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Bosbokduin Cottages - Jac sê Plek is in die Bosbokduin Natuurreservaat, 2 km buite Stilbaai op die Jongensfonteinpad geleë. Dit is 'n stil en rustige plekkie buite die dorp. Dié huis het slaapplek vir tot 6 gast...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Bosbokduin Cottages - Beach House is in die Bosbokduin Natuurreservaat geleë, net 2 km buite Stilbaai op die Jongensfonteinpad. Dit is 'n heerlike stil en rustig plekkie aangesien dit buite die dorp is. Die huis bi...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Dune Dance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel. Dis in die pragtige Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai, net 200 m vanaf Skulpiesbaaistrand. Dié woonste...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Die Hawehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai naby die hawe en die gholfklub. Die pragtige vakansiehuis is verdeel in 2 aparte eenhede. Eenheid 1 het slaapplek vir 4 volwassenes...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Harbour Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis teen die see in die sonderlinge dorpie Stilbaai. Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n leef-, eetkamer- en kombuisarea. Die hoofslaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stilbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za