Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Stilfontein

4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Stilfontein van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stilfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilfontein Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stilfontein

Peacock House is 'n 4-ster-gastehuis omring deur majestueuse eikebome en geleë in die hartjie van Noordwes. Dit is 'n gastehuis wat spog met luuksheid en gerief, met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Die luukse, ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stilfontein

Grove Gastehuis is ’n gerieflik gemeubileerde gastehuis in Stilfontein en op die pad na Kaapstad geleë. Gaste kan kies tussen kamers vir enkel-, dubbel- of groepbesprekings. Die kamers het dubbelbeddens, enkelbe...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Stilfontein

Residensie Guest House is in die dorpie Stilfontein geleë en bied 4-ster-akkommodasie in 'n rustige omgewing en het moderne geriewe. Ons verblyf is ideaal vir reisigers en gesinne wat wil wegbreek van die gejaag. ...

Vanaf
R485
per nag (plek vir 2)
B&B in Stilfontein

Fair Haven Guest House is slegs 2 ure sy ry van Johannesburg af op pa na die Kaap via Kimberley, langsaan die N12-snelweg, geleë. Ons gastehuis is ideaal vir funksies, aangesien dit 'n rustige plaasopset is. Elke...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilfontein

Revival Guest House in Stilfontein, ’n dorp tussen Klerksdorp en Potchefstroom op die N12 in Noordwes. Daar is 3 gastesuites elk met sy eie styl. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, ’n TV en waaier. Die kam...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Stilfontein

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flamwood, Noordwes

Monsieur Dévan bied unieke gaste-selfsorgverblyf in Klerksdorp. Die kamers is ten volle toegerus met alle geriewe wat gaste sal nodig kry, insluitend 'n groot yskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en bre...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klerksdorp, Noordwes

Guest House 4 U is in 'n rustige woonbuurt in Klerksdorp geleë. Die gastehuis is binne 'n radius van 4 km vanaf Wilmed Park Hospitaal, Life Anncron-hospitaal, Matlosana Mall en 'n paar kruidenierswinkels geleë. D...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, Adamayview

Drummers Nest is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Klerksdorp. Die eerste eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n twee driekwart-slaa...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamwood, Noordwes

Beryl1 Guest House bied luukse kamers met 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed in Flamwood wat 'n rustige en moderne woonbuurt in Klerksdorp, Noordwes is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer (slegs stort), TV met...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flamwood, Adamayview

The Guest House Klerksdorp is ‘n lieflike gastehuis met pragtige kamers.. Verblyf word gebied in dubbelkamers en in ‘n gedeelde kamer. Elke kamer het ‘n privaat badkamer met ‘n bad en stort. Elke kamer het...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stilfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]