Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Still Bay East

4.7 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Still Bay East van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Still Bay East besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Still Bay East.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Still Bay East akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Still Bay East Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay East

37 on Oos bied gerieflike verblyf aan die oostekant van die Goukourivier in Stilbaai, 'n pragtige kusdorpie op die Tuinroete. Stilbaai is maklik van die N2 af bereikbaar en die huis is naby 'n Blouvlagstrand en die ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay East

Bellevue Oord 5 bied selfsorgverblyf in Stilbaai, ’n kusdorpie in die Tuinroete. Die dorp is op die oewer van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie marine- en voëllewe. ...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Still Bay East

Dié selfsorg-vakansiehuis is in die bekoorlike kusdorpie Stilbaai geleë. Die huis bied pragtige uitsigte oor die Goukourivier waar gaste verskeie waterdoendinge kan geniet. Lappiesbaai-strand is net 1,8 km ver en ...

Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Still Bay East

BeGräbe Jou Sorge is ’n selfsorghuis wat slaapplek bied aan 6 gaste in Stilbaai. Die Gräbe’s se strandhuis is aan die wind stil oostekant van Stilbaai geleë, 150 m van die rivier en ongeveer 1 km vanaf die ho...

30% af Winteraanbod!
VanafR3 500
R2 450
per nag (plek vir 15)
Selfsorg in Still Bay East

Villa Charmara is aan die oostekant van die kusdorp Stilbaai, net 'n entjie van die Goukou-rivier af. Die historiese huis is in 2015 opgeknap en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 5 kinders. Die huis beskik oor 5...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Still Bay East

Hierdie strandhuis is net 800 m van die Blouvlagstrand af geleë en dit bied pragtige rivier-uitsigte. Die getypoele voor die huis is veilig en ideaal vir klein kinders om in te baljaar. Die huis het slaapplek vir...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Still Bay East

Hibiscus Huis is 'n gemaklike, luukse B&B wat aan die oostelike oewer van die Goukou getyrivier geleë is. Die Goukou verdeel Stilbaai in oos en wes. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. G...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay East

Bellevue Oord 9 bied selfsorgverblyf in Stilbaai, 'n kusdorp langs die Tuinroete. Dié dorpie is aan die oewer van die Goukourivier en spog met uitgestrekte strande, 'n riviermonding en 'n oorvloed marine- en voëll...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay East

Anchorage River House is op 'n privaat en pragtige plek reg langs die Goukourivier geleë. Die rivier is vir 17 km begaanbaar, maar ons is net 3 km van die strand en die dorp af. Verblyf word gebied in 5 stylvolle ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Still Bay East

Bellevue Oord 13 bied selfsorgverblyf in 'n Stilbaai, 'n kusdorp op die Tuinroete. Die dorp is aan die oewer van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, 'n riviermonding en 'n hele rits seelewe en voëlspe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za