Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (82)
B&Bs (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Still Bay West

4.8 / 5  
volgens 110 resensies
Lees regte resensies van Still Bay West van 110 geverifieerde gaste.
Indien jy Still Bay West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Still Bay West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Still Bay West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Still Bay West Akkommodasie

82 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n kort entjie van die strand en riviermonding af. Die klein seekantdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale geleë - daar waar die Goukou-rivier d...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R488
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West

Aitsa! is 'n selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai in die hawe-gebied geleë is. Die eenheid is net 500 m en 2 tot 3 minute se stap van die riviermonding af, wat naby Stilbaai-hawe, 'n verskeidenheid winkel...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay West

Lieflappie is in die veilige dorpie, Struisbaai geleë. Die verblyf is 400 m vanaf die see en het 3 netjiese, ruim eenhede genaamd Pampoentjie, Bloublasie en Seeperdjie. Daar is slaapplek vir tot 10 tot 12 gaste. ...

55% af Winteraanbod!
VanafR660
R297
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Still Bay West

Die Houthuisie bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die strand geleë. Dié woonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Still Bay West

Karee Manor Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in Stilbaai geleë. Dié kusdorpie is langs die oewers van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié...

15% af Weeksdae!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West

Crawfords Croft bied selfsorgverblyf vir 'n gesin (2 selfsorg-eenhede, met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders per eenheid) en is ideaal geleë, stapafstand van die see, rivier, Stilbaai-hawe, asook Skulpiesbaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West

Bella se Plekkie is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die pragtige kusdorp, Stilbaai. Dié dorpie skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n vlei en 'n verskeidenheid mariene- en voëlspes...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West

Stroois is in Stilbaai in die Wes-Kaap geleë. Die eenheid is bo-op ’n antieke duin en bied uitsigte oor die Indiese Oseaan. Gaste het die geleentheid om die natuur en die eenvoud van die omgewing te waardeer. Ve...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 250
per nag, vir 11 mense
Selfsorg in Still Bay West

Duntrune Beach House is 'n ruim selfsorghuis in Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai-Wes en bied slaapplek aan 11 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 'n solder. Die slaapkamers be...

33% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Still Bay West

Strandloper is in Stilbaai tussen Riversdal en Mosselbaai. Dié vakansieverblyf is oorkant die strand met 'n uitsig oor die riviermond wat in die see in vloei. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za