Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (90)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (82)

Resensies van Still Bay West

4.7 / 5  
volgens 162 resensies
Lees regte resensies van Still Bay West van 162 geverifieerde gaste.
Indien jy Still Bay West besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Still Bay West.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Still Bay West akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Still Bay West Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Still Bay West

Mooiuitsig B&B is in die kusdorpie, Stilbaai geleë en is net 'n kort entjie se ry van die strand en restaurante af. Die eenheid bied gedeeltelike uitsigte oor die see en die riviermonding. Die verblyf bestaan uit...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Still Bay West

Vakansie Chalet in Palinggat Oord is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in die kusdorp, Stilbaai. Die kompleks is naby 'n gholfklub, die strand en die Goukourivier. Die chalet het slaapplek vir 4 gaste en b...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Still Bay West

Still Life with Woodpecker is 'n selfsorghuis in die rustige hawebuurt, Stilbaai-Wes. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay West

Dune Dance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel. Dis in die pragtige Bosbokduin Privaat Natuurreservaat in Stilbaai, net 200 m vanaf Skulpiesbaaistrand. Dié woonste...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Still Bay West

Stilbaai Lekkebly is in die stil en rustige Stilbaai-wes en bied gemaklike verblyf. Dié eenheid is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n slaapkamer met basiese selfsorggeriewe, leefarea en 'n en suite-badkame...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Still Bay West

Bergrosie is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat in die kusdorpie Stilbaai geleë is. Dié oopplan-eenheid het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Still Bay West

Blombos 10 is in Stilbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel beskik...

40% af Aanbod!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Still Bay West

Stilbaai Tulipslot is 'n ruim, gemeubileerde woonstel en 87 m² groot. Die eenheid het slaapplek vir vir 6 gaste en is in Stilbaai geleë, langsaan 'n privaat woning. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers. Die eers...

Vanaf
R815
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Still Bay West

Muller's Place bied selfsorg-akkommodasie in Stilbaai in die Wes-Kaap. Die eenheid het 2 ruim slaapkamers wat geskik is vir 'n groep van 4. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed, 2 bedtafeltjies met leesla...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Still Bay West

Harbour Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis teen die see in die sonderlinge dorpie Stilbaai. Die kothuis het 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n leef-, eetkamer- en kombuisarea. Die hoofslaap...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za