Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (92)

Resensies van Stilbaai-Wes

4.7 / 5  
volgens 176 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Wes van 176 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 280
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Kloofsig 40 bied gemaklike verblyf in die kusdorpie Stilbaai. Dié eenheid is naby die hoofstrand, rivier en winkelsentrum geleë. Kloofsig 40 het slaapplek vir 6 gaste in 'n tweeslaapkamerwoonstel met gedeeltelike...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Tornyn Stilbaai Wes bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Stilbaai. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Stilbaai Gholfklub, Stilbaai Mariene Bewarea, Pauline Bohnen Plaaslike Natuurreservaat en die Tuinroet...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Annijetti 5 bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi kusdorp Stilbaai op die Wes-Kaap se Tuinroete. Die dorpie skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid see- en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Genot is 'n tuinkothuis wat vir selfsorg ingerig is en op die eienaar se perseel in Stilbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die rivier, strand en ander geriewe. Hier...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Stilbaai Wegbreek is 'n Toskaanse huis wat in die gesogte hawe-gebied, 350 m vanaf die rivier langs die riviermond, geleë is. Die huis het 5 en suite-slaapkamers en 'n aparte gaste-toilet. Daar is 3 slaapkamers, ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes

The Owl House is 'n bekoorlike woonstel op die eerste vloer wat in Kloofsig, Stilbaai geleë is. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die see en die Goukourivier en boonop is dit net 5 minute se ry van verskeie ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

La Vida bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamervakansiehuis in Stilbaai. Die huis is net 65 m van die strand af en bied 'n see-uitsig. Die huis het 2 en suite-slaapkamers en 'n ooppl...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Galjoen Kie is in die kusdorp, Stilbaai, tussen Riversdal en Mosselbaai. Die huis is 3,5 km vanaf Lappiesbaaistrand en 6 km vanaf Preekstoelstrand. Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Kalbassie is in die stil en rustige omgewing van Stilbaai-Wes geleë en ons bied gerieflike, gehalte verblyf vir jou volgende kuiertjie hier! Die akkommodasie is ideaal vir gesinne en met ons vriendelike diens. Die ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Anemoon Selfsorg is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Stilbaai en is net 600 m van die strand af. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dub...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

13 on Perlemoen is selfsorgwoonstelle op die eienaar se perseel in Stilbaai. Die eenhede kan apart of saam vir 'n groep bespreek word en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad s...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Kannie Kla Nie bied selfsorgverblyf regdeur die jaar in Stilbaai. Die instansie is net 5 m van die strand af. Laat die golfbreking jou aan die slaap sus. Die verblyf bestaan uit 2 eenhede: Op-Pi-See en Die Voetpad....

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Bird Bath bied gerieflike verblyf in 'n aparte woonstelletjie op 'n privaat eiendom in Stilbaai-Wes. Die rustige en mooi buurt is teen 'n hoogte en 'n entjie se ry vanaf die strand en restaurante. Die eiendom bied v...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Nautilus 10 is in Stilbaai-Wes en is stapafstand vanaf die rivier en die riviermonding. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamer en 2 badkamers. Die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en deel die badkamer...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Oppiekop is in Stilbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n pragtige uitsig op die Goukourivier, 'n speelgrond vir alle waterliefhebbers. Die eenheid is op 'n residensiële perseel geleë, het 2 slaapkamers e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 76 tot 90

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za