Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (98)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (92)

Resensies van Stilbaai-Wes

4.7 / 5  
volgens 176 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Wes van 176 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai-Wes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Wes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay West Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Wes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Stilbaai-Wes

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Bellevue Resort Unit 18 is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Stilbaai. Die eenheid is minder as 1 km van die hoofstrand af en net 100 m van die strandmeer af. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Nr 12 Bellevue is aan die buitekant van die Bellevue-oord en net 200 m vanaf die strandmeer in Stilbaai. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep van 4. Dié privaat eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed ...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
B&B in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Hibiscus Huis is 'n gemaklike, luukse B&B wat aan die oostelike oewer van die Goukou getyrivier geleë is. Die Goukou verdeel Stilbaai in oos en wes. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. G...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

37 on Oos bied gerieflike verblyf aan die oostekant van die Goukourivier in Stilbaai, 'n pragtige kusdorpie op die Tuinroete. Stilbaai is maklik van die N2 af bereikbaar en die huis is naby 'n Blouvlagstrand en die ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Uitnaweek is in Stilbaai geleë en is net 'n kort entjie vanaf die Goukourivier. Die akkommodasie bied gaste 'n keuse tussen die Uitnaweek Hoofhuis met slaapplek vir 6 gaste of die Uitnaweek Woonstel 1 of 2 met sla...

Vanaf
R1 325
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

BeGräbe Jou Sorge is ’n selfsorghuis wat slaapplek bied aan 6 gaste in Stilbaai. Die Gräbe’s se strandhuis is aan die wind stil oostekant van Stilbaai geleë, 150 m van die rivier en ongeveer 1 km vanaf die ho...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Sitterus is 'n gerieflike gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Stilbaai. Die eenheid is op die grondverdieping geleë en beskik oor 'n privaat ingang, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ko...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Stilbaai East Holiday Home is 'n ruim selfsorghuis in die kusdorp Stilbaai. Die huis is naby die riviermond en sowat 1,4 km vanaf Lappiesbaaistrand. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

36b Oos is 'n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Stilbaai. Die dorpie skuil aan die oewers van die Goukou-rivier en spog met lang strande en 'n verskeidenheid see- en voëllewe. Dié smaakvol gemeub...

Vanaf
R1 813
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Genade Accommodation is in Stilbaai, 'n kusdorp aan die oewer van die Goukourivier wat met lang strande, 'n vleiland en verskeie mariene- en voëlspesies spog. Die perseel is 400 m vanaf die oewer van die Goukourivi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Watawiew is 'n grondvloer-eenheid in die hawedorp, Stilbaai-Oos. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die badkamer he...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Oos, Stilbaai

Osler Place bied gehalteverblyf in 6 gerieflike selfsorgwoonstelle wat elkeen oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, ‘n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n stoep en braaigeriewe beskik. Die instansie het slaapplek vir alt...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

The Lofts is in Stilbaai-Oos geleë en bied slaapplek vir 4 mense. Die eenheid is op die eerste vloer (trappe) en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stor...

10% af Aanbod!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

Stilbaai Lofts 11 is 'n selfsorgwoonstel net 200 m van die strand in Stilbaai, aan die Suidkus van Suid-Afrika en sowat 4 ure se ry vanaf Kaapstad. Die woonstel bied verblyf vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

Still Bay Loft is in Stilbaai-Oos geleë en bied 'n gerieflike, gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste. Dit is net 100 m van die strand af. Die akkommodasie bied 3 kamers wat met dubbelbeddens ingerig is. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 106 tot 120

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za