Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Storms River

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 445 resensies.

Stormsrivier

Tsitsikamma Garden Chalet

"Always beautiful in the mountains and lush green bush."

Stormsrivier

Strandhuis

"Vreeslik mooi."

Stormsrivier

Imka Trinity Retreat

"Stormsrivier is 'n plek wat almal definitief moet besoek. Meer as een keer."

Stormsrivier

Nadine's Self-catering Accommodation

"Lovely, small, homey villiage with friendly people and great entertainment."

Stormsrivier

Tsitsikamma Backpackers

"'n Moet-sien en -beleef plekkie."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Baie gawe plek om te kom ontspan."

Stormsrivier

Amperda Log Cabins

"Very beautiful with many fun activities."

Stormsrivier

Tsitsikamma Cottages

"Pragtige area, so baie om te doen en te sien."

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Great proximity to the national park!"

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Stunning plek om te besoek."

Stormsrivier

Guest Lodge on the Edge

"Dit is 'n pragtige area. Het so baie "hidden gems ontdek". "

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Mooiste omgewing. Baie lekker dinge om te doen."

Stormsrivier

SANParks Storms River Mouth Rest Camp

"Die mooiste plek om tot ruste te kom."

Stormsrivier

Elandsrivier Guest House

"Baie dinge om in die omgewing te doen. Kort definitief 'n langer tyd om alles te kan doen."

Stormsrivier

Elta’s Haven

"Pragtig, relatief afgeleë, ideaal vir mense wat wil ontspan en rus. Minder geskik vir mense wat restaurante, vermaak en winkels benodig."

Stormsrivier

Elandsrivier Guest House

"Ideale ligging vir 'n nag oor op pad Kaap toe. Die plaasatmosfeer was heerlik."

Stormsrivier

Nadine's Self-catering Accommodation

"Dis een veilige dorpie met restaurante en supermarkte."

Stormsrivier

Fynbos Golf Club

"Eerste River is close enough to Storms River for an overnight stop."

Stormsrivier

The Village Lodge

"The weather was the only drawback. We had booked the kayak, but couldn't do it due to the weather."

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Sal beslis weer gaan, dit was fantasties."

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Lots of different activities if you like action."

Stormsrivier

Beulahs House

"Ongerepte natuur, baie mooi. Afwesigheid van 'n supermark bietjie ongerieflik, maar dit dra by tot die rustige atmosfeer."

Stormsrivier

The Fernery Lodge and Chalets

"Gaan soontoe en jy sal nie teleurgestel word nie."

Stormsrivier

Elta’s Haven

"'n Rustige, klein dorpie, afgesonder van die ander besige toerismebestemmings."

Stormsrivier

Tsitsikamma Village Inn

"Lieflik om te stap na die Stormsriviermond en selfs die eeeste dag van die pragtige Otter-staproete. Vir kayak-liefhebbers, wonderlik om tussen die klowe in te ry of bungy jumping te doen."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem