Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (293)
B&Bs (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (275)

Resensies van Strand

4.5 / 5  
volgens 562 resensies
Lees regte resensies van Strand van 562 geverifieerde gaste.
Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strand Akkommodasie

288 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR895
R627
per nag (plek vir 3)
Hotel in Strand

Newman's Akkommodasie is 'n lieflike woonstel wat in Ocean Breeze Hotel in Strand geleë is. Dié hotel is naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Let egter daarop dat hierdie eenheid in privaat-besit nie 'n...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units bestaan uit 3 privaat selfsorg-eenhede met see-uitsigte wat in die Ocean Breeze Hotel in die Strand geleë is. Studio 216 het 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en kombuisie i...

Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Strand

Africa Cottage Strand is 'n sjiek, gerieflike 4-vertrek selfsorg-tuinkothuis in die Strand. Dit is ideaal vir enkelreisigers, 'n paartjie of 'n gesin van 3. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar. Die kothuis is op dies...

Vanaf
R560
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand

Stuurboord word slegs deur ’n straat, Kusweg, van die see geskei. Die Strand is ’n kusdorp in Valsbaai en sentraal tot besienswaardighede en doendinge. Die woonstel is ideaal vir ’n paartjie of ’n klein gesi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Strand

Lucia's Self-catering bied gerieflike verblyf vir gaste in die pragtige kusdorpie, Strand. Dit is naby die voet van die Hottentos-Hollandberge, tussen Macassar en Gordonsbaai geleë. Dié bekoorlike selfsorg-eenheid...

10% af Aanbod!
VanafR1 600
R1 440
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Strand

Golf House is 'n pragtige Victoriaanse-styl huis met 4 slaapkamers en 2 badkamers op 'n gholflandgoed met 24 uur-sekuriteit en asemrowende berg- en see-uitsigte, 70 m van die see af. Die huis is versier om 'n kinde...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te herlaai of 'n spesiale geleentheid soos 'n wittebrood of huweliksherdenking wil vier. Dit is net ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Ocean Breeze 402 is 'n bekoorlike woonstel in die Ocean Breeze Hotel in die kusdorp, Strand. Dit skuil aan die voet van die Hottentots-Hollandberge met 'n uitsig oor die Kaapse Skiereiland en daar is 'n verskeidenhe...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand

Maranel is 'n vakansiewoonstel in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voorheuwels van die Hottentots-Hollandberge tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is op die derde verdieping ...

33% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R733
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Van Ryneveld, Strand

409 Welgelegen is 'n moderne selfsorgwoonstel wat onlangs opgeknap is in 'n veilige kompleks in Strand geleë. Die gebou is reg oorkant die strand en naby verskeie restaurante en 'n openbare swembadarea. Dié gemeu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Strand akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za