Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Strand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Strand akkommodasie
290 lekke plekke om te bly
No 2 Sandz is 'n selfsorgwoonstel in Strand. Die woonstel is sentraal geleë en naby die strand en openbare swembad....
On The Beach at Strand is 'n selfsorg-eenheid wat net 50 m vanaf die Ryneveld-strand in Strand geleë is. Die eenhei...
Cap d'Azur Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in Strand. Die woonstel kan maksimum 6 gaste akk...
Die Strand Woonstel is 'n selfsorgeenheid in Strand, Kaapstad. Hierdie eenheid is op die grondverdieping geleë, aan...
Luxury Ocean View 1203 bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in die Strand. Die gebou is ideaal geleë oorkant di...
A Jungle House bied selfsorgverblyf in 'n pragtige en ruim vakansiehuis in die Strand. Dié huis het slaapplek vir 6...
302 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met 2 slaapkamers wat in Kusweg in Strand gel...
McLouds Studio is 'n romantiese eenheid wat ideaal is vir 'n paartjie wat bietjie wil wegbreek om hulle batterye te...
Kusweg 42 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see- en berguitsig vanaf die balkon. ...
Dai Heka Gastehuis is 'n gastehuis in die Strand en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is n...