Resensies van Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.57 uit 5 gekry volgens 785 resensies.
Elizna N. - 30th September 2019
staying in Strand
Naby genoeg aan verskeie ander besienswaardighede.
Pieter V. - 27th September 2019
staying in Strand
Mooi skoon strand en 'n plesier vir die oog.
Kobus K. - 26th September 2019
staying in Strand
Buite-seisoen 'n droomvakansie.
Faith F. - 25th September 2019
staying in Greenways, Strand
Dit is soos ‘n weggesteekte paradys!
Brahm B. - 24th September 2019
staying in Strand
Goed.
Cathleen H. - 18th September 2019
staying in Strand
Heerlik om daar te stap en die see te geniet.
Marlien N. - 10th September 2019
staying in Strand
Ons bly altyd in die Strand omdat vir ons 'n lekker plek is.
Khanyisa M. - 3rd September 2019
staying in Strand
It's a very convenient area, everything you need is just around the corner.
Magdalene A. - 2nd September 2019
staying in Strand
Rustige plekkie, was nogal baie beïndruk.
Gerrie K. - 14th August 2019
staying in Strand
Pragtige, mooi omgewing en so vriendelik. Hou so aan.
Marietjie D. - 13th August 2019
staying in Strand
Baie sentraal.
Etienne P. - 13th August 2019
staying in Strand
Baie sentraal geleë.
Adhin S. - 12th August 2019
staying in Strand
Beautiful views and awesome shopping place to buy memorable items to show you were by Strand.
Hettie S. - 5th August 2019
staying in Strand
Altyd lekker om in die Strand met vakansie te wees.
Samantha S. - 30th July 2019
staying in Strand
Baie nice plekkie met nice mensies. Die weer is fantasties!
Jovene F. - 30th July 2019
staying in Strand
Baie om te doen en lekker winkels in die omtrek. Sal weer gaan. Als is lekker loopafstand.
Marius D. - 29th July 2019
staying in Strand
Lieflike lang strand om op te gaan loop. Somerset Mall is sommer naby en alles is binne 10 minute se ry van Strand af.
Ansie H. - 27th July 2019
staying in Strand
Ons is lief vir die Strand en Gordonsbaai. Dit is baie sentraal en die kuspad tussen Hermanus en Gordonsbaai seker die mooiste in die wêreld.
Rika C. - 24th July 2019
staying in Strand
Very down to earth and perfect destination if you want to relax and enjoy the beach.
Louisa R. - 16th July 2019
staying in Strand
Everything you need is there.
Karin V. - 15th July 2019
staying in Strand
As die weer mooi is, is dit 'n fantasties bestemming, maar winderige dae moet maar saamgeleef word. Valsbaai se watergehalte is swak en sal nie vis eet wat daar gevang word nie, met al die vullis wat afspoel uit informele nedersetting.
Riana L. - 15th July 2019
staying in Van Ryneveld, Strand
Die area is rustig, skoon en stapafstand van die strand en winkels.
Phia L. - 10th July 2019
staying in Strand
Ons was daar vir `n begrafnis - nie as toeriste nie. Sal nie sommer weer na die Strand toe gaan nie - jy moet hou van woonstelblokke en winkels langs die see.
G'rado B. - 8th July 2019
staying in Strand
Altyd 'n plesier om "huis toe" te kom.
Henriette V. - 8th July 2019
staying in Strand
Love die strand!
Gabriela C. - 8th July 2019
staying in Strand
Dit was heerlik om net so te loop op strand, te gesels en foto's te neem. Ook lekker winkels en stalletjies. Kinders het dit ook baie geniet.
Babs H. - 5th July 2019
staying in Strand
As wind nie waai, is dit heerlik.
G'rado B. - 4th July 2019
staying in Strand
Goeie toerismebestemming in die somer.
Lana V. - 4th July 2019
staying in Van Ryneveld, Strand
Die strand is mooi en is naby baie pragtige dele en besienswaardighede in die omgewing.
Edwin N. - 2nd July 2019
staying in Strand
Dit is baie mooi daar.
Gerhard G. - 2nd July 2019
staying in Strand
Lekker weer met die see so naby.
Martin V. - 2nd July 2019
staying in Strand
Pragtige dorp.
Erfaan B. - 1st July 2019
staying in Strand
Nice area for tourist attraction.
Zhanele S. - 30th June 2019
staying in Strand
Absolutely stunning!
El-marie K. - 29th June 2019
staying in Strand
Baie potensiaal.
Jenifer R. - 26th June 2019
staying in Strand
Ek is natuurlik verslaaf aan my tyd by Strand. Love die strand, lekker lang wandelinge en so half 'n mengsel van cosmopolitan en gewoon wees, wat lekker is!
Helena D. - 25th June 2019
staying in Strand
Great. Sal weer vakansie daar hou.
Amelia B. - 25th June 2019
staying in Strand
Netjiese, skoon strand! Die mense van die Strand is so vriendelik en behulpsaam. Die sypaadjies langs die strand is mooi en veilig om op te stap.
Mathilda V. - 19th June 2019
staying in Strand
Hou al vir 26 jaar in die Strand vakansie. Dit is beslis ons tweede tuiste, gerieflik naby heerlike strand, winkels en Kaapstad. So baie verskillende dinge om te doen en sien.
Renette L. - 18th June 2019
staying in Strand
Stunning plek.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za