Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Strandfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strandfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandfontein Akkommodasie - Cape Town

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Strandfontein

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Eastern Mystique is in Pelican Park, 'n woonbuurt van Kaapstad slegs 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 5 km van Strandfonteinstrand af. Verblyf is beskikbaar in 2 privaat kamers wat elk oor 'n privaat...

Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Santiago Bay is 'n lieflike dakwoonstel wat toegerus is vir selfsorg en geleë is in Capricorn Beach in Muizenberg teen die kus van Valsbaai. Hierdie veilige woonstel is maar net 200 m van die strand af en dis gerie...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Ocean Breeze 59 is 'n selfsorgwoonstel in die kusbuurt, Muizenberg. Dié lewendige buurt is veral gewild onder branderplankryers en is bekend vir sy pragtige strand wat al langs Valsbaai se kus tot by die Strand str...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Colourful Villa is 'n moderne woonstel in die kuswoonbuurt Muizenberg. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n eetkamerarea en 'n sitkamer wat toegang bied tot 'n balkon. Die eenhei...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Cozy Hideaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit. Die kompleks is in Costa Da Gama, net 800 m van 'n winkelsentrum af. ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Chamomile Cottage 2 is 'n selfsorghuis in die hoofweg van Muizenberg geleë. Die huis is ideaal geleë en net 800 m vanaf Sunrise Beach. Dié vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Wes-Kaap

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 200
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte meubels en 'n groot oopplan-kuierarea maak die huis ideaal. Marina Beach House is op 'n eiland met '...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marina Da Gama, Wes-Kaap

Patmos Guest House is 'n dubbelverdieping-blyplek in Marina Da Gama in Kaapstad. Dié gastehuis is ideaal geleë, net 'n paar minute se ry van Surfer's Corner-strand in Muizenberg se winkels en restaurante af. Ver...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 240
R1 054
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en minder as 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 240
R1 054
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Regal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileer en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Muizenberg, Wes-Kaap

Cape Capsules Backpackers bied luukse rugsakreisigersverblyf wat ideaal is vir jong volwassenes en buitelanders. Dis in Muizenberg geleë, net 'n entjie van die strand af. Verblyf word in slaapsale gebied. Daar is ...

Voorkeurvennoot
Spesiale Aanbod!
VanafR580
R387
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise...

Vanaf
R1 930
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Sunrise Penthouse is in The Tides-kompleks in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is o...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Surfers Dream is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Sunrise Beach in Muizenberg en groot vensters wat 'n uitsig oor die hele Valsbaai en die res van die Suidelike Skiereiland bied. Die woonstel het slaapplek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Strandfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za