Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Strathavon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strathavon.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strathavon akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strathavon Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strathavon Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Strathavon

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Anka Lodge bied selfsorgverblyf in Sandton se voorstad Atholl, naby Sandton se middestad, Sandton Gautreinstasie, Sandton Konvensiesentrum, Melrose Arch en Rosebank. Dit is ook naby die Wanderers Gholfbaan, Wanderer...

Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Kelvin

Acacia House Executive Suite bied verblyf vir 'n enkelsakereisiger of 'n paartjie. Die akkommodasie is met behulp van die Gautrein-busdiens lekker naby die Marlboro Gautreinstasie geleë en dit bied uitstekende toeg...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 450
R1 470
per nag (plek vir 2)
Hotel in Inanda, Benmore Gardens

Hoëveld House is 'n elegante, stylvolle dubbelverdieping-boetiekhotel in Sandton, Johannesburg. Dié stad is bekend vir sy historiese museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is die ideal...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
VanafR600
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Bramley, Johannesburg

Kiendo Bed and Breakfast is sentraal geleë in Bramley, Johannesburg, naby Melrose Arch, Rosebank Mall, Sandton Mall en Wanderersstadion. Die moderne B&B handhaaf 'n Suid-Afrikaans atmosfeer en is nie pretensieus ni...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Parkmore

Parkmore Gem is 'n ruim woonstel vir 4 gaste in Parkmore, Sandton. Dié lieflike woonstel beskik oor 1 ruim slaapkamer wat met 2 trappies bereik word. Die kamer het 2 dubbelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n bad...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 099
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Noraclox River Club bied lieflike selfsorgverblyf in ’n gastehuis van omring is deur die natuur en kalmte. Die gastehuis is in ’n woonbuurt wat afgekamp is deur valhekke, Moodie Hill, in Sandton, slegs 5,2 km va...

55% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R432
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

The Spinneys is 'n selfsorg-kothuis in die veilige omheinde woonbuurt Winston Ridge in Johannesburg. Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 kamers wat elk stylvol versier is en gemaklike beddens het. Due hoofs...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Wendywood

Die Manor Guest House bied die beste van albei wêrelde - die luukse akkommodasie van 'n hotel en die warm vriendelike atmosfeer van 'n private huis. Dis goed geleë in 'n vreedsame en goed beveiligde voorstad van S...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR960
R768
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Parkmore

'n Bekoorlike tuiste in die hartjie van Sandhurt, een van Sandton se eksklusiewe woonbuurte. Hierdie B&B is in 'n stil straat in 'n veilige, omheinde woonbuurt met genoeg parkering van die straat af. Die huis het ...

20% af Aanbod!
VanafR1 160
R928
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funksionele sakekern. Dit bied 51 gemaklike slaapkamers en suites met lugversorging en met groot badkam...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Illovo, Johannesburg

59 on Central is in die prentjiemooi Illovo in Sandton. Die B&B is 3 km vanaf Sandton City, Gautrein-stasie en Rosebank Mall. Verblyf by 59 on Central word in 2 soorte kamers gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte...

Vanaf
R599
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Tudor Lodge and Tours word deur die AA aanbeveel. Die gastehuis is in Sandton in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Verbly...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Hierdie elegante lodge is geleë in Morningside Manor, een van Sandton se veiligste en rustigste voorstede en kyk uit oor die oewers van die Sandrivier, met 'n oorvloed van voëllewe. Thatchfoord Lodge is nie net '...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Parkmore

Claires of Sandton is 'n aanloklike, veilige oase van gasvryheid, rus, tradisionele waardes en moderne geriewe in 'n bekoorlike, boomryke voorstad, slegs minute van Sandton se sakekern en Sandton City winkelsentrum ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

The Residency Sandhurst bied smaakvol versierde woonstelle in 'n veilige gebou in Sandton, Gauteng. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie besighede en geriewe. Akkommodasie by The Residency Sandhurst beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 4 - Wys 46 tot 50

Welkom by die Strathavon akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za