Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (235)
B&Bs (6)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (223)

Resensies van Struisbaai

4.6 / 5  
volgens 354 resensies
Lees regte resensies van Struisbaai van 354 geverifieerde gaste.
Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Struisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Struisbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 180
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Struisbaai

Plottie is 'n ruim vakansiehuis in Struisbaai, ideaal vir 2 of 3 gesinne om te deel en is binne loopafstand van die skilderagtige hawe, strand en winkels af. Die verblyf bestaan uit 5 slaapkaamers, waarvan 1 'n apa...

Vanaf
R3 900
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Struisbaai

By Design Cottage is 'n lieflike strandhuis in Langezandt Fishermen's Village in Struisbaai. Dit is ideaal geleë, net 500 m van die strand af in 'n veilige landgoed en is spesiaal gebou en opgeknap om die oorspronk...

Vanaf
R1 209
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Agulhas, Struisbaai

Borreltjie is in Struisbaai en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin van 5. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkame...

Vanaf
R2 625
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Struisbaai

The Azures is 'n dubbelverdiepinghuis wat perfek is vir luilekker tye saam met familie en vriende. Dis op die landgoed Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai, 'n dorpie met pragtige strande, inheemse blomme, e...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Struisbaai

TP'S Place is 'n selfsorgwoonstel wat in Struisbaai geleë is. Dis net 3 minute se ry vanaf die pragtige strand en vissershawe, en net 5 minute se ry vanaf Afrika se mees suidelike punt. Dié woonstel het slaapplek...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Struisbaai

48 on Main is in die kusdorp Struisbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie. Die kamer is aan die voorkant van die eienaar se huis met sy eie ingang. Die kamer het 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in L'Agulhas, Struisbaai

South of Africa Self-Catering Accommodation is ideaal geleë in die pragtige Kaap Agulhas by die mees suidelike punt van Afrika. Die historiese Kaap Agulhas Vuurtoring en die mees suidelike punt van Afrika, waar die...

Vanaf
R1 690
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Struisbaai

Klipwerf bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Struisbaai. Dis 450 m vanaf die see en 2,2 km van die strand, winkels en restaurante af. Dié huis beskik oor 4 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n konin...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in L'Agulhas, Struisbaai

À La Mer is 'n lieflike troeteldiervriendelike en selfsorg-woonstel in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansie-oord in die Wes-Kaap. Die dorpie staan bekend vir sy uitsigte, visvanggeleenthede en die Kaap Agulhas-vuurt...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Struisbaai

Zegen aan Zee is 300 m van die strand af. Dit is in die Langezandt Fisherman's Village-landgoed en is 'n lieflike vakansiehuis vir 10 gaste in Struisbaai. Verblyf is beskikbaar in 'n huis vir 6 gaste en 2 kothuise...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam van die Nederlandse "vogelstruijs" (Afrikaans: volstruis) afgelei is, omdat hierdie area baie volstruise het wat die land met melkkoeie en merinoskape deel. Dan is daar die wat beweer dat die grootte van die dorp aanleiding tot die naam gegee het, want die naam is afgelei van 'n ou Nederlandse woord vir "groot"....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za