Geverifieerde Resensie
Struisbaai
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Struisbaai bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 584 resensies.
"Oh wow. Sruisbaai itself is a small, beautiful place outside Cape Town with lots of activities one can enjoy. One can visit the harbour, lighthouse and see where the Pacific and Indian ocean meet."
"Enjoyed my stay at Struisbaai with its beautiful scenery and friendly people. "
"Lieflike natuurskoon, lieflike besienswaardighede in die omgewing. Sal beslis weer besoek!"
"Vriendelike omgewing en sy mense. Sentraal geleë om omliggende gebiede, soos Agulhas en Arniston te besoek. "
"Pragtige skoon strand en lekker vis geëet by die Sea Shack. Lekkerste draairoomys daarna, al was ons dik geëet."
"Restaurante in Struisbaai maak baie vroeg toe in die aande en dit is tot hulle eie nadeel."
"Ja, dit was my eerste besoek aan Struisbaai en die hartlikheid van die mense het my getref. Dit was baie koud tydens ons besoek daar, maar die warm harte het ons gou van die koue laat vergeet. Pragtige skoon, plattelandse dorp en gemeenskap. Hoop ons sien julle weer."