Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Strydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strydenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strydenburg Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Strydenburg

Sindlet's Gastehuis is in Strydenburg in die Noord-Kaap. Die perseel is op die N12-hoofweg. Verblyf is beskikbaar in 'n huis met slaapplek vir 10 gaste. Daar is 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Strydenburg

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Akkedisbult Cottage is op 'n plaas, Nuwedam, 45 km buite Hopetown in die Noord-Kaap geleë. Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 aparte badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Cypherkuil Karoo Cottage is op ’n skaap- en wildplaas geleë, slegs 45 km vanaf Strydenburg en 80 km vanaf Britstown. Dié plaas is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, op die N12 via Kimberley. Dis die ideale...

Vanaf
R818
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

The Old School Cottage is 'n ou skoolkamer wat in 'n bekoorlike en ongekunstelde selfsorgkothuis omskep is. Die kothuis is op 'n skaap- en wildplaas vol geskiedenis en Karoo-bekoring geleë. As jy mal is oor afgele...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Strydenburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Kambro Accommodation & Farm Stall is halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad op die N12, 21 km noord vanaf Britstown in die rigting van Kimberley. Ons bied wonderlike plaasverblyf in die Karoo. Daar is 10 selfsor...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Frida's Gastehuis is 'n lieflike en huislike gastehuis in Hopetown met 'n pragtige uitsig oor die Karoo-landskap! Die gastehuis is in die Karoo op die N12 geleë. Hopetown is omtrent halfpad tussen Johannesburg en K...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Hopetown Guesthouse is in Hopetown, net langs die N12. Ons bied snoesige en bekostigbare verblyf. Die gastehuis is in 2000 begin en word deur 'n gesin bestuur. Ons het 9 ruim en suite-kamers en 'n selfsorgwoonstel m...

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

Karoo Inn is 'n unieke nuwe gastehuis in Hopetown, 'n klein dorpie in die Noord-Kaap teen die Oranjerivier, net langs die N12-hoofweg. Hier sal jy eenvoud, gemak en die natuur ervaar, en dit is dié plek waar jy jou...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hopetown, Noord-Kaap

Thorn Ikhaya Guest House is in Hopetown in die Noord-Kaap geleë en bied gehalteverblyf met die ideale ligging vir sakereisigers. Dit is ook 'n uitstekende oornagbestemming vir moeë reisigers. Daar is 1 slaapkame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hopetown, Noord-Kaap

The Big Tree Guest House bied gerieflike oornagverblyf in die ouwêreldse dorpie, Hopetown, in die Karoo-distrik. Die dorp is naby die Oranjerivier geleë, waar besoekers verskeie watersporte kan geniet. Dié gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za