Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Strydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strydenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strydenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Strydenburg

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Isidingo Guest House is in De Aar. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land, die treinspore is altesaam 110 km lank en daar is 29 spore. De Aar is oorspronklik op die plaas genaamd De Aar gev...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Britstown, Noord-Kaap

Rooidam Cottages is op die halfpadmerk van die N12 geleë, slegs 1 km van die pad af, en is daarom die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Kaapse Peninsula. Die selfsorgverblyf bestaan uit 3 kothuise en 'n woon...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Potties Guesthouse bied vars en jong verblyf in De Aar. Verblyf bestaan uit 8 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met 'n DStv-dekodeerder, elektriese kombers, ekstra komberse en lugversorg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Inn Excellence is 'n gastehuis met 'n ouwêreldse bekoring. Die huis is in die vroeë 1900's gebou en is lieflik gerestoureer. Inn Excellence het 4 luukse en suite-slaapkamers wat elk 'n kombuis het. Daar is ook 7...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Daybreak is in De Aar en bied gehalteveblyf vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n eie en suite-badkamer. Die eenhede he...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

La Provence Accommodation is in die hartjie van die Karoo geleë en bied puik gasvryheid. By dié gastehuis sal jy so tuis voel soos by jou eie huis! La Provence Accommodation bied 30 luukse, gerieflike slaapkamers...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in De Aar, Noord-Kaap

De Lange Lodge is in die klein en (letterlik) warm en vriendelike dorpie De Aar in die Noord-Kaap geleë. De Aar is die tweede belangrikste spoorweg-kruising in Suid-Afrika en die lodge se deure het al in 1991 geope...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in De Aar, Noord-Kaap

Boutique Guesthouse Manor is in De Aar geleë. Dié Karoodorp is vinnig aan die ontwikkel en het 'n blink toekoms danksy verwikkelinge in die hernubare energiesektor (wind- en sonkrag). Die gastehuis is elegant inge...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

Hearts Haven is 'n klein gastehuis in die hartjie van De Aar in die Noord-Kaap. Die huis is maklik bereikbaar en in 'n stiller deel van die dorpie geleë. Ons verseker 'n absoluut onvergeetlike ervaring vir die oord...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Aar, Noord-Kaap

By Con Amore Guesthouse in De Aar word sierlikheid en eenvoud soomloos vervleg. Hierdie gastehuisie staan onder die eindelose blou lug in die pragtige sonlig van die Noord-Kaap en bied verblyf aan sakereisigers en v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za