Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Strydom Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strydom Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strydom Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strydom Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strydom Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Strydom Park

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Sonneglans

Lenox Lodge Guesthouse is sentraal in Sonneglans, in Randburg, geleë en bied maklike toegang tot die groot hoofweë, malls en toeriste-besienswaardighede. Dit is net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af en ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Amoris Guesthouse bied gastekamers in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe in die area. Verblyf by Amoris Guesthouse beskik oor 5 slaapkamers. Elke kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Meercat Manor Ferndale bied gerieflike gastehuisverblyf in 'n voorstedelike huis in Ferndale, Johannesburg. Dit is 12 minute se ry vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf geleë met 'n swembad, tennisbaan en 'n ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Malanshof

Lona Guesthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige, lowerryke woonbuurt in Johannesburg, net 30 minute se ry vanaf Randburg en Johannesburg se middestad. Daar is verblyf in 4 en suite-kamers. Elke kamer...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers. Fern Glen Suites beskik oor 4 selfsorg-...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Ninety North Guest House is 'n luukse gastehuis in Ferndale, naby aan Sandton, Cresta, Randburg en Bryanston. Ons is heeltemal toegewy tot ons gaste en die verblyf wat ons bied is ideaal vir sake- en vakansiereisige...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

The Maisonette Guest Lodge bied elegante verblyf in Randburg. Dit is net 4 minute se ry vanaf Brightwater Commons en die sakekern van Randburg en 40 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. Ons bied...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Sonnedal

Ikhaya Guest House is in Bush Hill Estate, 'n stil en veilige deel van Randburg Ridge, 'n noordelike voorstad van Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Jy sal voel asof jy in die hart...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Jubella Guest House is op die gasheer se perseel in 'n veilige omheinde woonbuurt in Randburg, Johannesburg. Die eiendom is 'n entjie se ry vanaf verskeie besighede en ontspanningsgeriewe. Die verblyf beskik oor '...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boskruin, Randpark Ridge

Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflike verblyf in 3 kamers: die Tuinkamer, die ruim Upstairs Ateljee-suite en die Standaard-sakpaskamer....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Derastar Guest House is 'n unieke huis met 'n Kaaps-Hollandse invloed soos te sien aan die vierkantige gewels en houtvloere. Die gastehuis is in Ferndale, 'n buurt in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R982
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Beverley Gardens, Johannesburg

Wilde Cottage on Elder is in Bryanston in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf vir sakereisigers, familie-besoekers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Die kothui...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf w...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boskruin, Sonnedal

76 on Dolweni bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat langs die Boskruin Natuurreservaat in Randburg. Dié spoggerige omgewing word beveilig deur sperbome en patrollies. Boskruin is lekker naby winkelsentrums...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Burkleigh House is 62 jaar ou huis wat nuut op geknap is om by sy rol as eersteklas-gastehuis in Randburg te pas. Die voorkant van die huis spog met 'n groot sonnige stoep en is ideaal vir skemerkelkies met 'n uitsi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in President Ridge, Randburg

The Cosy Corner is 'n gastesuite op die eienaar se perseel in 'n toegangsbeheerde buurt in Randburg. Die ateljeewoonstel het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Daar is slaapplek vir 1 of 2 volwassenes en die eenh...

Vanaf
R1 525
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bryanston, Beverley Gardens

House of Pharaohs Boutique Hotel and Conference Centre is in Bryanston geleë en bied luukse verblyf en konferensie- en opleidingsgeriewe. Die unieke verblyf is vreedsaam en omring deur 'n pragtige tuin. Verblyf is...

Voorkeurvennoot
45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R468
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Randburg, Fontainebleau

The Lemon Tree Self-Catering is in Randburg in Gauteng geleë. Ons spesialiseer in kort of langer verblyf vir vakansies, sakereise en gaste wat trek. Randburg is in die noordweste van Johannesburg geleë wat gewild ...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale, Ruiterhof

Swiss Guest House is in Fernadel, Randburg en bied gerieflike verblyf sowat 500 m van die Brightwater Commons af. Ons bied 'n keuse van 8 ruim dubbel- en gesinskamers wat elkeen ingerig is met 'n dubbelbed of 'n du...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R330
per nag, vir 1
Gastehuis in Ferndale, Ruiterhof

Die lodge is om die draai van Brightwater Commons en Carreira-sentrum, en Randburg-sakekern, Sandton, Cresta-sentrum, die Coca Cola Dome, Rhema-kerk, Monte Casino en Kya Sands is ook nabygeleë. Park Lodge is 'n ge...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Strydom Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za