Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Stutterheim

3.6 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Stutterheim van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Stutterheim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stutterheim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stutterheim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stutterheim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stutterheim Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stutterheim

Lavender Leisure Country House is in die rustige dorpie Stutterheim geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin met 'n stukkie vleiland geleë. Die eenheid is binne... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Stutterheim

1906 on Hill B&B is 'n bekoorlike herehuis wat in 1906 gebou is en in die klein dorpie genaamd Stutterheim geleë is. Die B&B het 4 tradisionele kaggels, Oregon-houtvloere, hoë plafonne en 'n pragtige, kindervriend...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Stutterheim

Yellowwood Creek is aan die voet van die Amatola-bergreeks geleë. Die tuine loop af tot by die Cumakalarivier en die digte Yellowwood-woud. Die woud en omliggende omgewing is die tuiste van verskeie voëlspesies wa...

Vanaf
R903
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim

Ons is aan die voet van die Amtholeberge in Stutterheim geleë. The Manderson Hotel & Conference Centre is die perfekte bestemming vir 'n naweek-wegbreek en ons bied ook puik konferensiegeriewe. Die hotel bied 'n k...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Stutterheim

The Shire Eco Lodge is op die randjie van die inheemse Xholora-bos in die Amatola-gebergtes geleë, naby Stutterheim. Dit is 'n ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers en avonturiers, en die stilte en nabyheid aan...

Vanaf
R726
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim

Eagles Ridge Country House is in Stutterheim in die Oos-Kaap. Daar is plek vir 35 mense wat deel vir funksies of spesiale geleenthede. Dit spog met beeldskone tuine, uitsigte en 'n skitterende swembad. Daar is 12 r...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Stutterheim

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Buffelstad

Intaka Guest House is in King William's Town geleë en dis die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Durban op die N2 indien jy na die Tuinroete, Wildekus, Samvari Wildreservaat of die Addo Olifantpark op pad is. In...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Buffelstad

Hubertha Guest House is 'n luukse gastehuis in die prentjiemooi dorp King William’s Town met die manjifieke Amatolaberge in die agtergrond. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante, museums, die gholfklub ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Buffelstad

Panorama Gastehuis is in King Williams Town, net 5 km vanaf Bisho en na aan die middedorp, in 'n boomryke woonbuurt met pragtige uitsigte oor die Amatola-berge geleë en bied knus en goed ingerigte B&B-verblyf in ka...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Buffelstad

Lavender House bied verblyf aan in 'n gastehuis wat sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt van King William's Town. Ervaar 'n stukkie van die geskiedenis van King William's Town in hierdie monument-gebou. Lavender ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Stutterheim akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...