Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (21)

Resensies van Suid-Kaap

4.2 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Suid-Kaap van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suid-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Kaap akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Cape Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid-Kaap Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap

Uniondale Guest Lodge is 'n gastehuis in 'n eeu-oue historiese gebou in die Karoo-dorpie Uniondale. Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers. Elke kamer het 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere ...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Louvain Guest Farm is op 'n plaas in die Bo-Langkloofvallei tussen George en Uniondale in die Wes-Kaap. Louvain bied verblyf in verskillende selfsorgeenhede en 7 en suite-gastekamers wat ideaal is vir troues, sake...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Suid-Kaap

Jacobsdal is 'n huis wat weggesteek is in die Kammanassie-vallei op 'n plaas sowat 20 km vanaf Dysseldorp. Dis die ideale wegbreek vir 'n groep wat deur natuurskoon en verskeie wildspesies omring wil word. Die hui...

Vanaf
R1 220
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suid-Kaap

Bon Accord Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Uniondale geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag. Ons bied verblyf in 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. E...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noll, Suid-Kaap

Langkloof Gallery And Sculpture Garden bied B&B-verblyf met aandetes op 'n werkende plaas in die Klein-Karoo in die Cape Route 62-area. Dié verblyf is ideaal vir 'n oornagstop op pad na verskeie besienswaardighede ...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Toorwaterpoort Guestfarm bied lieflike verblyf aan 6 gaste op 'n stil en rustige Karooplaas in die Uniondale area. Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea, sitkamer en 'n binnebraai. ...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Suid-Kaap

Kouga View Game Farm word sedert Februarie 2011 besit deur Gert en Carol Coetzee, wat oorspronklik van Mpumalanga afkomstig is. Die plaas is in die Wes-Kaap, ongeveer 39 km vanaf Uniondale op die N9, en 37 km van Wi...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Huisie Ommie Hoek is 'n ten volle gemeubileerde, losstaande tweeslaapkamerkothuis in 'n stil straat weg van die hoofstraat af in Uniondale. Uniondale is 'n klein plattelandse dorpie in die Wes-Kaapprovinsie by die w...

Vanaf
R724
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Baviaans Wes Guest House is op 'n plaas ongeveer 30 km van Uniondale af in die rigting van Willowmore en Baviaanskloof, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié gastehuis bied 'n tipiese Suid-Afrikaanse vakansie-ervaring. Ba...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suid-Kaap

Zebra Farmhouse is op 'n kommersiële plaas geleë waarop die Van der Westhuysen-gesin al vir 7 generasies boer. Dié plaas is halfpad tussen George en Oudtshoorn in die Klein-Karoo teen die Outeniekwaberge geleë. ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Suid-Kaap

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Vlugt, Kaapse Roete 62

Prince Alfreds Pass - Ou Doc se Huis is 'n selfsorgplaashuis wat tussen die pragtige Langekloofberge in die voorheuwels van die asemrowende Prins Alfredpas skuil. Hierdie unieke en bekoorlike huisie is die ideale oo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Vlugt, Kaapse Roete 62

Angie's G-spot is in die prentjiemooi dorpie De Vlugt aan die onderkant van die Prince Alfredpas op die R339 geleë. Die kothuis skuil aan die Keurboomsrivier se oewer op pad na die Baviaanskloof-toeristeroete. Die...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Vlugt, Kaapse Roete 62

Die Skoolhuisie bied selfsorgverblyf-kothuise wat op langs die R399 geleë is in 'n rustige en skilderagtige De Vlugt-plaas. Dié plaas is omring met berge en bied 'n vredevolle wegbreek van die stad se geraas, net ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Vlugt, Kaapse Roete 62

Outeniqua Mountain Lodge is 'n 'groen' forel-lodge en verskaf krag en water van natuurlike bronne met hidro- en sonkrag. Die lodge is deel van die Middel Keurbooms Bewarea, 'n spesiale natuurlike deurgangsroete met ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Karoo

Kleingeluk Guest Farm is 'n bedrywige plaas tussen die voorheuwels van die Swartberge. Ons bied slaapplek vir 8 mense in die gastehuis en daar is slaapplek vir 4 mense in die kothuis. Elke eenheid is gerieflik gem...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Karoo

Waterkloof Guest Farm is 'n lieflike, ruim plaasopstal op 'n plaas aan die voet van die majestueuse Swartberge. Hierdie bekoorlike plaasopstal dateer terug tot 1870 en saam met die rustige omgewing is dit 'n unieke ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rheenendal, Tuinroete

Elephant Rest Forest Cottage and Cabin is ’n pragtige instansie op die rand van die oeroue inheemse Knysnawoud. Die area bied van die Tuinroete se mooiste staproetes wat lei na ongerepte watervalle en uitdagende b...

Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rheenendal, Tuinroete

Dié kothuis is op die rand van die Knysnawoud in ’n pragtig ontwerpte, welige tuin. Die interieur is rustig en romanties en deur die eienaars ontwerp. Die kothuis is vol kuns, voorwerpe, outentieke matte en mater...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 263
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Forest Edge is aan die eindpunt van die inheemse Knysnawoud op die lieflike Tuinroete geleë. Dié deel is bekend vir sy warm klimaat regdeur die jaar, wêreldklas-gholfbane, 'n strandmeer, woude, voetslaanroetes en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Canadian Log Cottage is 'n dubbelverdieping-houthut in 'n Kanadese-styl op 'n rustige 4-hektaar privaat landgoed in Rheenendal, 25 km vanaf Knysna-sentraal. Die eiendom is baie stil en omring deur suiwelboerderye. D...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za