Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Suid Kensington

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Suid Kensington van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid Kensington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suid Kensington.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid Kensington akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kensington South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid Kensington Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Suid Kensington

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Bedfordview Boutique Lodge is 'n nuwe 4-ster stigting aan die Oos Rand, net 7 minute van die OR Tambo Internasionale Lughawe en 3 minute van Eastgate Winkelsentrum af. Bedfordview Boutique Lodge het 4 pragtige 4-st...

15% af Naweke!
VanafR1 700
R1 445
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bedfordview, Germiston

St Andrews Hotel and Spa bied B&B-verblyf in Bedfordview, Johannesburg. Die hotel is perfek vir 'n ontspannings- of sakereisiger en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede. Verblyf word gebied in 57 kamers w...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bedfordview, Germiston

Villa San Carlo bied gerieflike verblyf in 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel wat in 'n veilige woonbuurt op 'n erf in Bedfordview geleë is. Dis 12, 5 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en in 'n 2 km-radius vanaf...

Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Kensington, Johannesburg

Spacious Garden Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n privaat tuin op die eienaar se perseel in Jeppestown, Johannesburg. Dis sentraal geleë naby die middestad en omliggende dele soos Maboneng, Eastgate en Bedfordvie...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

GL Cottages bied 21 en suite-kamers, sommige daarvan is klipkothuise met grasdakke. Ons is ideaal geleë in Observatory in Johannesburg. Elke kamer het sy eie tema, van 'n Afrika-tema tot 'n eenvoudige Engelse tema...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

The Med Bed and Breakfast is in Bedfordview, 2 km van die Glendower Gholfbaan, 3 km van die Eastgate Winkelsentrum en 12 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Bedfordview is die ideale bestemming vir gaste wa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Echelon House is in Bedforview, Johannesburg. Die gastehuis is agter 'n sperboom in 'n omheinde area geleë en mens verkry toegang tot die eiendom deur 'n hek. Echelon House bestaan uit 10 kamers. Ons het 3 enkelk...

Vanaf
R995
per nag, vir 4 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

Luxury Cottage is 'n beskutte selfsorgkothuis wat in die tuin van 'n residensiële perseel in die boonste deel van Bedfordview skuil. Die kothuis het 'n aparte, privaat ingang. Dié tuinkothuis is geskik vir 4 gas...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orange Grove, Johannesburg

9th Street Lodge bied verblyf in 'n gastehuis wat in die hartjie van Orange Grove, Johannesburg geleë is. Dié plekkie word omring deur van die beste gholfbane in Gauteng, onder meer die Royal Johannesburg en Kensi...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Germiston, Johannesburg

Cinematic Guest House bied onvergeetlike verblyf in pragtige kamers, asook 'n rits doendinge. Dis in Primrose, Germiston, net 'n entjie vanaf Rose Acres Kliniek, Eastgate Winkelsentrum, Emperors Palace Casino en Ree...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Suid Kensington akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za