Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Simonstad (58)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (694)
B&Bs (34)
Wildsplase (2)
Hotelle (11)
Gastehuise (71)
Selfsorg-eenhede (576)

Resensies van Suidelike Skiereiland

4.6 / 5  
volgens 695 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Skiereiland van 695 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Skiereiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Peninsula Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Skiereiland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 337
R1 136
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Simonstad, Suidelike Skiereiland

Bay Views is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Simonstad, 'n historiese dorp in die Kaapse Skiereieland. Die woonstel kyk uit oor Simonstad en die see en het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die woonstel het 'n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 215
R1 033
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Skiereiland

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en minder as 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

10% af Aanbod!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Suidelike Skiereiland

African Violet Guest Suites is in Capri, Kaapstad geleë. Dié area is bekend vir sy mooi roetes, strande, wynplase, voetslaanroetes en branderplankry-geleenthede. Die verblyf is ideaal vir paartjies of klein groepe...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Glencairn Heights, Suidelike Skiereiland

Bay Vista Garden Flat is 'n ruim en uiters gemaklike, privaat woonstel op die grondvloer, onder die hoofhuis, met lieflike see-uitsigte. Dit is in Glencairn, tussen Vishoek en Simonstad, geleë. In ons inheemse tuin...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 700
R2 295
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Skiereiland

Beachcomber Apartment is ’n luukse woonstel op Muizenberg se strandfront. Dis ideaal geleë ? reg bokant Surfer's Corner in die Empire-gebou. Die tweeslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en spog met oorspronklik...

Vanaf
R1 460
per nag (plek vir 2)
B&B in Houtbaai, Suidelike Skiereiland

The Salt House is 'n gastehuis met 8 slaapkamers wat tussen die berge en oseaan in Houtbaai geleë is. Dié gesinsvriendelike gastehuis is naby aan die Constantia-wynroete, Houtbaai se strand en die hawe. Die verb...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Constantia, Suidelike Skiereiland

Constantia Villa skuil in die hartjie van die Constantiavallei, in Kaapstad se mees gesogte, boomryke voorstad. Dit is loopafstand van Constantia Uitsig af en word omring deur die berge van die Skiereiland. Verblyf ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scarborough, Suidelike Skiereiland

Shutters on Hilltop is ’n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Scarborough en is ideaal vir ’n gesin of familie. Die huis het 3 slaapkamers met genoeg kasspasie en daar is 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die ...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vishoek, Suidelike Skiereiland

The Blue Yonder Luxury Self-catering Apartments het een van die mees gesogte liggings in Vishoek. Dié selfsorgwoonstelle is teen die berghange geleë en kombineer luukse vakansieverblyf met asemrowende uitsigte oor...

Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
B&B in St James, Suidelike Skiereiland

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Suid Skiereiland akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za