Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (326)
B&Bs (29)
Wildsplase (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (239)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 215 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 215 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Suidelike Voorstede

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia, Suidelike Voorstede

Nova Place is in Constantiavallei in Kaapstad en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 2 vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Die woon...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR760
R646
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Surfers Studio is 'n selfsorg-eenheid in die bekende Empire-gebou op Muizenberg se strand. Dié kompakte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 000
R857
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mowbray, Suidelike Voorstede

Garden Apartment on Rondebosch Common is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein woonstelblok oorkant die pad van Rondebosch Common in Rosebank, met uitsigte op die agterkant van Tafelberg. Die woonstel is stil en privaat e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 738
R3 177
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Bluebird Penthouse is 'n luukse dakwoonstel in Muizenberg. Gaste word wakker met ’n asemrowende sonopkoms oor Valsbaai se kuslyn in dié woonstel in die ikoniese Empire-gebou. Dié drieslaapkamerwoonstel het ’n...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tokai, Suidelike Voorstede

Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendom is naby die Constantia-wynroete, die Blue Route-winkelsentrum en die Tokai-woud geleë. Ook 3 km vanaf die A...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 403
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Regal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileer en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Constantia Valley, Suidelike Voorstede

Ibis House bied B&B- en selfsorg-eenhede in Soetvallei, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie wat na aan verskeie besienswaardighede en geriewe in die suidelike voorstede te...

Vanaf
R999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kenilworth, Suidelike Voorstede

Oak House bied 'n gastekamer met 'n aparte ingang wat vas is aan die eienaar se hoofhuis. Dit is in 'n rustige en lowerryke voorstad, Upper Kenilworth en is geskik vir sake- en vakansiereisigers. Hierdie kamer is p...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

The Studio at the Stone House is 'n selfsorgkothuis net 200 m van die strand af en skuil agter een van Muizenberg se oudste huise wat uit 1900 dateer. Die huis is in 'n stil straat in die dorp geleë. Die ateljee is...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Claremont, Suidelike Voorstede

The Quadrant Penthouse Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Claremont, 12 km vanaf die middestad en minder as 20 km vanaf die lughawe. Die kompleks is naby gewilde winkelsentrums en publieke vervoerpunte, wat dit di...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Pinelands, Suidelike Voorstede

Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soos met alle Bradclin-eiendomme word spesiale aandag aan elke detail gewy om jou gemak te verseker. Va...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR790
R672
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Beach Loft is 'n selfsorgwoonstel in Muizenberg, 'n rustige kus-voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap. Dit is bekend vir witsandstrande, die gewilde Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, museu...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Voorstede

11 on Liberty bied veilige selfsorg-akkommodasie in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die huis het hoë mure met elektriese omheining en diefwering op al die vensters en veilige parkeerplek van die straat af is ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 445
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

The Upper Deck is 'n selfsorgwoonstel wat net 400 m vanaf Sunrise-strand geleë is en 1,5 km vanaf die hoofstrand in Muizenberg en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus, ten volle gemeubileer en bied fantas...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Mulberry House bied verblyf in selfsorgkamers in die hartjie van Rondebosch in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Suidel...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Bradclin Sport, Newlands is in Newlands geleë en bied verblyf wat perfek is vir wittebroodspaartjies, vakansiegangers of sakereisigers. Die oopplan-grondvloereenheid het 1 slaapkamer enhett 'n privaat tuin wat ui...

Vanaf
R2 808
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tokai, Suidelike Voorstede

Villa Karibu is 'n selfsorghuis in Tokai, 'n voorstad van Kaapstad, aan die voet van die Constantianberg wat deel vorm van Tafelberg. Dié voorstad grens aan Steenberg en Kirstenhof aan die suide en Bergvliet aan di...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Sandown Lodge is 'n bekoorlike Georgiaanse gastehuis uit die 19de eeu wat sentraal geleë is in 'n pragtige omgewing direk oorkant Rondeboschpark. Die sentrale ligging maak ons die ideale bestemming vir sakereisiger...

Vanaf
R2 730
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lakeside, Suidelike Voorstede

'n Verfynde toevlugsoord van vreedsaamheid met uitstekende see- en berguitsigte! Colona Castle is in die episentrum van Kaapstad geleë en is waarlik 'n gesofistikeerde, elegante en betowerende basis waarvandaan 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Suidelike Voorstede akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za