Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (366)
B&Bs (33)
Wildsplase (2)
Hotelle (4)
Gastehuise (58)
Selfsorg-eenhede (269)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 267 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 267 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Rondebosch geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons is loopafstand van Claremont, Nuweland Krieket- en Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub, Kelvin Gro...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Mulberry House bied verblyf in selfsorgkamers in die hartjie van Rondebosch in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oorslaapplek naby verskeie geriewe en besienswaardighede in die Suidel...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 180
R1 003
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en minder as 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 200
R1 870
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Beachcomber Apartment is ’n luukse woonstel op Muizenberg se strandfront. Dis ideaal geleë ? reg bokant Surfer's Corner in die Empire-gebou. Die tweeslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en spog met oorspronklik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Suidelike Voorstede

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

The Studio at the Stone House is 'n selfsorgkothuis net 200 m van die strand af en skuil agter een van Muizenberg se oudste huise wat uit 1900 dateer. Die huis is in 'n stil straat in die dorp geleë. Die ateljee is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Sweet Dreams is sentraal in 'n boomryke buurt geleë en dis 20 minute se ry vanaf die lughawe, 20 minute vanaf die middestad en Waterfront en 30 minute vanaf die strande in Muizenberg. Verblyf is beskikbaar in 2 e...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR840
R714
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Beach Loft is 'n selfsorgwoonstel in Muizenberg, 'n rustige kus-voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap. Dit is bekend vir witsandstrande, die gewilde Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, museu...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Sunlit Apartment is in die Melrose-kompleks op Muizenberg se strandfront geleë. Dis ideaal vir 'n paartjie en is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié woonstel besk...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Amistad Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van Muizenberg se ikoniese Empire-gebou op die strandfront. Dit is binne stapafstand van die strand af en in die middedorp. Dit is die ideale woonste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Suidelike Voorstede akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za