Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (331)
B&Bs (28)
Wildsplase (2)
Hotelle (6)
Gastehuise (50)
Selfsorg-eenhede (245)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 215 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 215 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Suidelike Voorstede

The John Bauer Pottery Studio is 'n unieke ruimte waar jy jouself weer kan vind. Dit word bestuur deur die bekende keramiekkunstenaar John Bauer en sy vrou. Elke kamer is propvol kunswerke, handgemaakte porseleinte...

Vanaf
R1 240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lakeside, Suidelike Voorstede

Lakeside Lodge is in die hange van die berge van Muizenberg, naby die Amerikaanse Ambassade, en uitstekende uitsigte oor die Hottentots-Hollandberge, Zandvlei Estuary Natuurreservaat en voorstede. Die ontspanne atmo...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Amistad Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van Muizenberg se ikoniese Empire-gebou op die strandfront. Dit is binne stapafstand van die strand af en in die middedorp. Dit is die ideale woonste...

15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tokai, Suidelike Voorstede

Tranquil Tokai is 'n pragtige gaste-suite in Tokai wat op 'n privaat woning se erf geleë is. Dié eiendom is naby die Constantia-wynroete, die Blue Route-winkelsentrum en die Tokai-woud geleë. Ook 3 km vanaf die A...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Rose Tree is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal geleë en is slegs 10 minute se ry vanaf Universiteit Kaapstad en Nuweland Rugby- en krieketstadion. Di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Claremont, Suidelike Voorstede

Reading House is in 1896 deur Sir Herbert Baker gebou. Dié unieke erfenis-gastehuis is in 'n stil straat in Nuweland, Kaapstad geleë en dis net 5 minute se stap van Nuweland Krieket- en Rugbystadion, winkelentrums...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Surfs Up Studio is in Surfer's Corner in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie wat met vakansie is. Dit is naby verskeie winkels en restaurante, en net 'n paar meter van Muizenberg se strand, doendinge e...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nuweland, Suidelike Voorstede

Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die Liesbeekrivier geleë en spog met panoramiese uitsigte oor Tafelberg. Dit is gerieflik geleë in die...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 040
R884
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Majestic Loft is 'n selfsorg-woonstel wat in Muizenberg, Kaapstad geleë is. Dié area is veral gewild vir sy wit strande, die bekende Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, museums en vriendel...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

The Waves Muizenberg Beachfront is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat noord front op die eerste verdieping van die Empire-gebou in Muizenberg Die lieflike woonstel is ten volle gemeubileer en spog met 'n uitsig op die b...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Home from Home Eureka bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstelletjie wat op 'n residensiële eiendom, sentraal in Rondebosch, geleë is. Die woonstel is geheg aan 'n huis, maar het 'n aparte en privaat ingang...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 530
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Suidelike Voorstede

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en minder as 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R855
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kenilworth, Suidelike Voorstede

Valley Heights Guest House is in 'n rustige, veilige en lowerryke Upper Kenilworth, in Kaapstad se Suidelike Voorstede geleë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers, paartjies, vakansiegangers, enkelreisigers, pa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Claremont, Suidelike Voorstede

Enhance Cottage bied volledig gemeubeleerde akkommodasie met selfsorgfasiliteite vir 2 persone. Die kothuis staan op die veilige perseel van 'n tandheelkundige praktyk in die hartjie van Claremont, een van Kaapstad ...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Valley, Suidelike Voorstede

Ascot Gardens bied 3-ster-gegradeerde selfsorgverblyf in die Kaapse suidelike voorstad, Bergvliet, in die Constantia-vallei, en is ideaal geleë binne 20 - 30 minute se ry van die middestad, die Waterfront, strande ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 61 tot 75

Welkom by die Suidelike Voorstede akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za