Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 217 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suidelike Voorstede.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suidelike Voorstede akkommodasie
Bladsy 8 - 297 lekke plekke om te bly
Thelma & You het sy eie, unieke storie om te vertel. Hierdie gastehuis is in die hartjie van Kaapstad en het 'n int...
Treetops is ’n selfsorg-suite in die hartjie van Constantia, sowat 15 km van Kaapstad se middestad af. Dié area is ...
Claremont Rose Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Claremont, lekker naby Cavendish Square Winke...
Kaya La Provence is op die grens van Constantia en Wynberg geleë. Dit is slegs 'n klipgooi van die pragtige Constan...
Peaceful Dreamer is in die rustige buurt Marina Da Gama. Dit is 'n vreedsame toevlugsoord vir gaste wat op soek is ...
Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl ...
Coral Sands is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat in 'n kompleks in die skilderagtige omgewing van Muizenberg geleë...
Hierdie songevulde, gerieflike huis, met rugsteunsonkrag en batterye, is in 'n bekoorlike gesinshuis in die lowerry...
Ambient Place bied 2 aparte selfsorg-suites met privaat ingange. Dit is 'n ruim, luukse 3-ster-instansie wat smaakv...
The Waves Empire Apartment is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat noord front op die eerste verdieping van die Empire-geb...