Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (364)
B&Bs (32)
Lodges (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (53)
Selfsorg-eenhede (272)

Resensies van Suidelike Voorstede

4.5 / 5  
volgens 234 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Voorstede van 234 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Voorstede besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Voorstede.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Voorstede akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Suburbs Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Voorstede Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Suidelike Voorstede

Hillingdale on Alexandra bied pragtige selfsorgkothuise in die boonste deel van Wynberg in Kaapstad. Daar is 3 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n oopplan-ontwerp met basiese opwarmgeri...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Suidelike Voorstede

Ons is in Bergvliet in die Suidelike Voorstede van die Kaap, naby aan die M3 en M5 hoofweë. Die busroete en stasie, Spar, 'n OTM en verskeie restaurante is stapafstand van ons af. Die Guestroom Bergvliet bied 'n p...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Tullyallen Apartment bied selfsorgverblyf in die lowerryke voorstad Rondebosch in Kaapstad. Dis naby restaurante, winkels en die Universiteit van Kaapstad se bushalte. Die woonstel is ten volle gemeubileer en is op...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Suidelike Voorstede

16 Aloe Cottage bied selfsorgverblyf in die welige voorstad Bergvliet in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Constantiavallei en Suidelike Voorstede. Verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bergvliet, Suidelike Voorstede

Butterfly Place is 'n unieke, privaat selfsorgwoonstel teen 'n privaat gesinshuis in Bergvliet. Dié stil woonbuurt is gemáák vir besoekers wat Kaapstad en die omgewing wil verken. Butterfly Place het slaapplek ...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
B&B in Nuweland, Suidelike Voorstede

Kirstenbosch Forest Lodge is 'n boetiek gastehuis in Bo Nuweland, stapafstand vanaf Kirstenbosch Botaniese Tuin. Die bestemming bied 'n ontspannende omgewing aan gaste en is gefokus op persoonlike diens in 'n unieke...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergvliet, Suidelike Voorstede

Honey Bee Cottage is 'n goed-toegeruste selfsorg-kothuis wat geskik is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin in die hart van Bergvliet, een van Kaapstad se lowergroen woonbuurte, geleë ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Suidelike Voorstede

Nupen Manor is in die rustige, boomryke woonbuurt, Pinelands, en bied gerieflike verblyf in 'n ou grasdakhuis met houtvloere wat in 1923 gebou is. Die ligging bied toegang tot sake- en industriële-areas en gewilde ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rondebosch, Suidelike Voorstede

Rose Tree is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Rondebosch, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal geleë en is slegs 10 minute se ry vanaf Universiteit Kaapstad en Nuweland Rugby- en krieketstadion. Di...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Suidelike Voorstede

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Suidelike Voorstede akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za