Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Southern Suburbs

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Suburbs bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 217 resensies.

Constantia, Suidelike Voorstede

Ferndale Lodge

"We had a very good time we enjoyed ourselves really."

Nuweland, Suidelike Voorstede

Largo House

"Lovely neighbourhood. Love the greenery and mountain views."

Claremont, Suidelike Voorstede

Suburban Oasis

"Great restaurants in the area, shops are within close proximity."

Nuweland, Suidelike Voorstede

Park West Cottage

"Dis 'n rustige en veilige voorstad, naby winkelsentrums en restaurante. Redelik sentraal geleë en nie te ver vanaf die V&A Waterfront nie."

Constantia, Suidelike Voorstede

Thomson's Accommodation

"Great shopping and eating at the Village, and a wonderful Medical Centre."

Rondebosch East, Suidelike Voorstede

Suburban Lodge

"Pragtige area naby aan lughawe en Newlands stadion."

Suidelike Voorstede

Pine Cottage

"Besonder skoon en netjies!"

Rondebosch East, Suidelike Voorstede

Tilla's Place

"If you are worried about Rondebosch East/Athlone, please don’t. We found the area quite safe and quiet. Close to shops and attractions we visited."

Constantia, Suidelike Voorstede

Thomson's Accommodation

"Straatname is mooi duidelik, dankie daarvoor en straatligte is beskikbaar. Pragtige natuurskoon."

Suidelike Voorstede

Hillingdale on Alexandra

"Te veel uitlaatgasse oral op huise en geboue."

Bergvliet, Suidelike Voorstede

16 Aloe Cottage

"Baie veilige gemeenskap."

Bo-Claremont, Suidelike Voorstede

Questenberg Boutique Guest House

"We enjoyed our stay. Just a pity we could not stay any longer. "

Claremont, Suidelike Voorstede

The Quadrant Apartments

"Dit was die regtig ligging vir ons groep se behoefte."

Bergvliet, Suidelike Voorstede

The Guestroom Bergvliet - Pennygum (old)

"I had a really nice stay, friendly and kind hosts. Everything provided, makes for a comfortable stay."

Claremont, Suidelike Voorstede

Boxley

"Convenient and safe location, centrally located to easily access major areas of interest ─ botanical gardens, Table Mountain."

Kirstenhof, Suidelike Voorstede

Ujala Self-catering Apartments

"Kirstenhof is self nie 'n toerisme aantreklikheid nie, maar is naby daaraan geleë. Ons is wel gewaarsku om snags van sekere paaie af te bly. "

Claremont, Suidelike Voorstede

Cape Explore

"Die ligging is ideal vir ons, sentraal tot oral waar ons graag wil wees."

Suidelike Voorstede

Hillingdale on Alexandra

"Perfectly out of town to relax but close enough to see clients."

Marina Da Gama, Suidelike Voorstede

On Zee Watersedge

"It's a bit far from the rest but nice and quiet."

Kirstenhof, Suidelike Voorstede

The Loft

"Kirstenhof is a quiet residential area. And even so, still feels like a home away from home."

Suidelike Voorstede

24 The Cottage

"Dit is dalk 'n bietjie ver van alles af."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem